Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hub Akkomodasie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nicolas R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Definitely a must if you're in Kimberley. The accommodation was really top class, the host was really hospitable and welcoming, and everything was how it was in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Good afternoon Nicolas. Thank you very much; such positive feedback warms our hearts. Hub Accommodation

Elaine W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Oulike plekkie ons het lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by die Hub Akkommodasie. Dis 'n oulike klein plek met alles wat jy nodig het. Komplimente aan die eienaars, dis puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Goeie middag Elaine Baie baie dankie, dis so lekker om te hoor! Groete Hub akkommodasie

Thato T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Best place ever. The best place ever. You will never regret it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Thank you so much!

Mark C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Amazing. Waarde vir geld, baie skoon en netjies. Verwelkomingskomberse en snoephappie vir my honde was 'n verrassing. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Baie dankie, Mark! Julle is altyd welkom. Hub akkomodasie

Mandy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Rustig en stil. Ja, dankie - baie gerieflik. Badkamer baie klein. Nie gerieflik vir parapleeg nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Clean, safe and trendy accommodation. Hub Accommodation is a very modern and new room. It is a bit small for longer stays but was perfect for two nights. The gifts for the kids just made it more special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 815
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 815
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb0ee4b019fb1d7e1997592d7143bdf711f2525a9e717273bea485bfba6594d553b67b45e3a46c13b278a929eaa956370ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 8 Hugo Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -28.765597531559 24.757694315939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang