Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hub Akkomodasie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 515 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hub Akkomodasie is in die skilderagtige stad Kimberley, naby die grens van die Vrystaat, en is 'n moderne selfsorgeenheid vir gerieflike verblyf.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste het 'n oopplan-ontwerp wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV en WiFi.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Dit lei na 'n bekoorlike tuinarea met sonstoele met 'n uitsig oor die swembad, en gaste kan lekker sonbaai. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar, asook veilige parkeerplek.

Konferensiegeriewe kan direk met die eienaar gereël word, en gaste het toegang tot 'n kroeg. Afgelewerde maaltye en vervoerdienste vir 'n aand uit, is op versoek beskikbaar. Die verblyf is ideaal vir 'n oornag- of naweekwegbreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicolas R
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely a must if you're in Kimberley. The accommodation was really top class, the host was really hospitable and welcoming, and eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Elaine W
Gesin met tieners
5.0
Oulike plekkie ons het lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by die Hub Akkommodasie. Dis 'n oulike klein plek met alles wat jy nodig het. Komplim...
Sien meer
Sep 2024
Thato T
Saam met lewensmaat
5.0
Best place ever. The best place ever. You will never regret it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mark C
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Waarde vir geld, baie skoon en netjies. Verwelkomingskomberse en snoephappie vir my honde was 'n verrassing. Sal beslis weer hier bly.
Mei 2024
Mandy B
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en stil. Ja, dankie - baie gerieflik. Badkamer baie klein. Nie gerieflik vir parapleeg nie.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hub Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 515
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 515
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb0ee4b019fb1d7e1997592d7143bdf711f2525a9e717273bea485bfba6594d553b67b45e3a46c13b278a929eaa956370ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 515 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 8 Hugo Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -28.765597531559 24.757694315939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345