Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hubbs Place

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sugnet W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Baie mooi en skoon blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Baie dankie Sugnet

Lyn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

A beautiful, well-equipped house. The photos don't do it justice! This is a beautiful house that is equipped with everything one could need. The rooms are decorated exquisitely and CarolnAnne has thought of her guests by providing portable gas stoves, loadshedding friendly lighting throughout and an inverter. We thoroughly enjoyed our stay and were sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Thank you so much Lyn. Pleasure having you.

Marga N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fabulous! Wonderful service and accommodation absolutely beautiful and convenient. We've enjoyed our stay very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Thank\ you Marga and family, was a pleasure having you at Hubbs Place. Only the best for 2023.

DRUCILLA W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Absolutely fabulous. Our host Carolanne was friendly and accommodated all our needs, a very nice lady. Hubbs Place is a warm, cosy, super clean, home away from home accommodation. You don't need to bring anything besides yourself, clothing and food. This accommodation caters for all your needs. It's super safe for your kids and your furry baby. We had a fantastic stay and will definitely book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Thank very much Drucilla and family, was a pleasure having you. You are welcome back anytime. Regards, Carolanne

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker gerus. Ons is gasvry ontvang en het daagliks inligting gekry van o. a. die beurtkragskedule en restaurantaanbiedinge. Hubbs Place is netjies, skoon, baie goed toegerus en ruim. Die tuin is 'n lushof. Beslis nog baie kuiers werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Baie dankie vir u resensie.

Wilda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik gebly. Plek is pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmari L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie, baie lekker. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Fantasties. Die beste waarde vir geld wat ek sover ervaar het. Uiters gerieflike en gemaklike skoon akkommodasie. Gasheer/vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Effens teleurgesteld omdat die Jetmaster-kaggel buite werking was. En ongelukkig was die naweek bitter koud. Gasvrou het egter 'n gasverwarmer beskikbaar gestel. Sal definitief kan aanbeveel en self weer in toekoms daar wil gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Baie dankie, Patrick, vir u resensie.

Bettie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Wat 'n juweel. Carolanne gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Van 'n vars bos proteas tot lekker beskuit. Baie dankie Carolanne ons sal beslis weer kom. Goed geleë en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Dankie Bettie, dit was 'n plesier. Jy is enige tyd weer welkom.

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Fantastic. The stay was fantastic and Carol-Anne was a great host. Will definitely be back to stay at Hubbs Place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolanne
Hubbs Place
Thank you, Karen Happy that you enjoyed your stay at Hubbs Place. You are most welcome anytime. Thank you for being such fabulous guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carolanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtailstraat 4396, Montage Village 12, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7tb6jZf5lr0Qs5V74w6tNBhFRvT9Y1pM18XSIp7TXDIJ6abfkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 4396 Wagtail Street 12 Montage Village 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -34.01203 22.79328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang