Hubert's Haus - Peace and Tranquility
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Crawberry-keeromstraat 36, Green Pastures, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hubert's Haus - Peace and Tranquility is in die veilige Green Pastures naby die Soutrivier tussen Simola Gholflandgoed en die Knysna Strandmeer geleë. Hubert's Haus - Peace and Tranquility bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond oond in. Die huis het ook gratis WiFi en volledige DStv, sowel as 'n ingeboude braai en 'n smeulstofie.
Kuier rustig op die dek met 'n skemerkelkie in die hand en 'n vleisie op die kole terwyl die son sak. Hou gerus jou ore oop vir die geroep van die naguiltjies. Die ligging bied toegang tot die idilliese dorp, Knysna, gholfbane, die strandmeer en die Knysna Waterfront. Dit is die ideale ligging vir reisigers wat Knysna en die Tuinroete wil verken.
Die perseel bied die ideale geleentheid vir bergfietsryers, voetslaners en woud-drawwers wat die woudroetes van Knysna, Gouna en Diepwalle inheemse woud, asook Kom se Pad, Harkerville en Homtini bergfietsroetes wil verken. Ons is 'n fietsvriendelike instansie wat by Bicycle South gesertifiseer is en bied garagespasie om fietse te stoor, asook geriewe om fietse te was.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Crawberry-keeromstraat 36, Green Pastures, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Hubert's Haus - Peace and Tranquility het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Crawberry-keeromstraat 36, Green Pastures, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang