Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huckleberry House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huckleberry House is 'n lieflike selfsorghuis wat weggesteek is teen die Witzenberge in die pragtige Tulbagh-vallei. Dit word omring deur 'n wingerd, ou eike en wilde olyfbome in 'n pragtige skaduryke tuin.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware insluit. 'n Mikrogolfoond, yskas-vrieskas en wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en beskik ook oor 'n houtkaggel vir daardie koue winteraande. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtvuur-borrelbad wat oor die tuin en berge uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huckleberry House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA176f909cd95298fca056bbdc422d10e01f31601e645212dd70e95b58d549eebe301ddc9e873c82aa183bf0bcacdae833cd5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 R46 La Bruyere Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.332940154604 19.19592246141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang