Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudji Dudji Plaashuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Eileen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Hudji Dudji Plaashuis
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Martie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Martie D

Verblyf op die plaas is heerlik en veilig.

Daar is egter tekortkominge wat die verblyf geld nie regverdig nie, soos toilette wat nie behoorlik werk nie, 'n yskas wat glad nie koud word nie, geen buiteligte nie en ook geen ligte wat gaste kan gebruik tydens beurtkrag nie, behalwe vir een kers in die sitkamer.

Willem M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Willem M

Nie veilig nie.

Dis op 'n plaas naby die plaashek wat net met 'n slot gesluit word. Dis net 'n klein entjie van die nasionale pad af. Ons was alleen. Daar is geen omheining bv. 'n elektriese heining nie.

Hudji Dudji Plaashuis se terugvoer

Jammer dat u onveilig gevoel het. Huis het omheining en diefwering met alarmstelsel. My kinders bly reg langs u met honde.

Hudji Dudji Plaashuis
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 850
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemheuvel-plaas, Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca74a0493b1403eeee3b2e5a4cd629b4614dcbc3923948d2a25070d79932b132c39c47a1cd4b68f772a6f86dea84ed41b02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense 2 5 1 4 Farm Bloemheuvel Lekwa-Teemane Local Municipality 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.928706507463 25.123785334367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang