Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudji Dudji Rivierhuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemheuvel, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hudji Dudji Rivierhuis is 'n bekoorlike gastehuis op 'n skilderagtige plaas in Christiana in Noordwes. Hierdie idilliese gastehuis is op die oewer van die Vaalrivier en is perfek vir visvangliefhebbers en gaste wat op soek is na 'n rustige plattelandse wegbreek.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Al die kamers het 'n dubbelbed en die badkamers het storte. Gaste kan die gemeenskaplike kombuis in die huis gebruik.

Gaste kan die boma-area en braaigeriewe benut en aktiwiteite soos visvang, voëlkyk en wildkyk op die plaas geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tebogo M
Saam met vriende
5.0
Fantastic! I will go again. The place is nice and quite good network coverage. Everything is set up, you just have to bring yourself. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Juan G
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful, cozy and quiet! Baie lekker gebly! Stil en mooi. The only aspect to note is that the photos of the accommodation show a door...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Santjie W
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en gemaklik. Ons het heerlik gebly. Die rivier is pragtig en baie rustig.
Feb 2024
Barry G
Besigheidsreis
4.6
Great. Quiet and peaceful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Henk H
Saam met lewensmaat
4.6
Was heerlik en lekker rustig. Baie lekker gekuier, veilig en netjies. Gasheer is baie vriendelik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eileen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N12, Bloemheuvel, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Hudji Dudji Rivierhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemheuvel, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14488b359abf93769e5b2a36b16301041ed3c44b1ab08d8ec34cab1a7e2c56184212b78f74289bfcd18683c173378f1cac0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 N12 Bloemheuvel 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.934451388558 25.13072021153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang