Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hugenot View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charmaine O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Homely! Beautiful home away from home. Friendly hosts. Pity stay was short but will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Charmaine, So pleased you were comfortable and enjoyed your short stay with us, hopefully you will visit us again for a longer stay next time. Thank you for your kind review, we really appreciate it. Kind regards, Andrea & Ken

Theo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Die warmkomberse was 'n groot plus in die koue. Heerlik! Die kamers was lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Theo, Thank you for your kind review. We really appreciate it and are so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Andrea & Ken

Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en alles wat nodig is, is beskikbaar en mooi skoon en netjies. So heerlik mooi ingerig en rustig. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Michelle, Thank you for your kind review, we really appreciate it. We hope you will visit us again soon. Kind regards, Andrea & Ken

Jan-dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Vriendelike gasvrou. Stil area. Mooi berg uitsig. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou. Stil area. Mooi berg uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Jan-dirk, It was our pleasure to host you at Hugenot View. We're so happy you enjoyed your stay, we hope you will visit us again. Thank you so much for your kind review, we really do appreciate it. Kind regards, Andrea & Ken

Chane M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Beautiful and comfortable accommodation. Lovely hosts. Will definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Chane Thank you for your kind review we really appreciate it and so pleased you enjoyed your stay with us. Hope you will visit us again. Kind regards Andrea and Ken

Carmen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige en netjiese verblyf. Stil en rustige gebied. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Carmen Thank you for your kind review we do appreciate it and so pleased you enjoyed your stay with us . Kind regards Andrea & Ken

Adrienne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Such a heartwarming, tranquil stay! We enjoyed the atmosphere, decor, views and hosts. The host was incredible. Beautiful person, inside and out. The accommodation was stunning. Beautiful decor, comfortable beds, stunning views, and a bathroom! There were even tots of sherry available on arrival. I can't explain how incredible it was. Wish we could have stayed longer! Will definitely be returning in the future. Peaceful. UPS is connected to the WiFi and TV, which was great for the load-shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Adrienne thank you so much for your kind review so much appreciated. It's heartwarming to see how much you liked Hugenot View & that you were all comfortable. I hope you will visit us again for longer next time. Kind regards Andrea

Sandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Well appointed, clean and extremely comfortable accommodation. We thoroughly enjoyed our stay and would definitely return. The bedroom cum sitting room is spacious, with a sofa, armchair and and a dining table and chairs. Huge luxurious bathroom with space to put your toiletries. Well equipped kitchen. Lovely outside space looking onto the Outeniqua Mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Sandra, it was a pleasure to host you. We are pleased that you were comfortable and enjoyed your stay with us. Thank you for your kind review. We really appreciate it and hope you will visit us again soon. Kind regards. Andrea & Ken

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

5-Ster verblyf. Was baie vriendelik ontvang deur Andrea en sy het ons baie welkom laat voel. Goed ingerigte eenheid, met 'n asemrowende mooi uitsig oor die berg, stil, rustig, veilig en ontspannend. Was ook bederf met 'n verjaarsdagsoetigheid. Baie dankie, Ken en Andrea, vir 'n ongelooflike lekker Kersnaweek. Alle seën vir 2023. Sal julle definitief aanbeveel aan ons familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Elaine, thank you for your kind review. It was a pleasure to host you and your husband. I'm so pleased you enjoyed your stay. We hope to host you again when you visit George. Kind regards. Andrea and Ken

Maryke O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ideale oornagverblyf. Baie netjies en skoon. Ideale verblyf vir oornag en selfs langer. Andrea die gasvrou was baie vriendelik en het baie moeite gedoen. Selfs daai bietjie ekstra toe ons planne vir die dag nie uitwerk soos beplan. Wens ons kon langer bly. Ek beveel hierdie verblyf definitief aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Maryke, it was a pleasure to host you and we are so glad you were comfortable and enjoyed your short stay with us. Thanks so much for your kind review we really appreciate your feedback. We hope you will visit us again on your next trip to George. Kind Regards, Andrea & Ken

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909666a89158128baa561bd2a95874c475a98df0334eb2920d97738319ef29ef4625a92d5954e9d47f73fa6d92907d4154b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang