Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hugenot View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hugenot View is 'n selfsorg-tuinkothuis in 'n rustige omgewing in die hartjie van George, net 850 m vanaf die Botaniese Tuine wat 'n weeklikse parkrit aanbied. Die smaakvol gemeubileerde kothuis is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon. Dit is privaat met sy eie afgeleë ingang.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Hoëspoed-Wi-Fi, 'n TV met die volledige DStv-pakket en Netflix is beskikbaar. Daar is ook 'n omskakelaar wat die Wi-Fi en TV aan die gang hou tydens beurtkrag. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en basiese benodigdhede.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met Weber-braai en veilige parkeerplek in. Die kothuis is gerieflik geleë en funksioneel vir die korporatiewe reisiger sowel as die vakansiegangers en avonturiers. Geniet jou oggendkoffie op die dek wat uitkyk op die pragtige Outeniekwaberge, of ontvang dalk 'n besoek van die plaaslike poue.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Hugenot View
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hugenot View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909666a89158128baa561bd2a95874c475a98df0334eb2920d97738319ef29ef4625a92d5954e9d47f73fa6d92907d4154b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang