Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Claudia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing! Ons het so lekker gebly en toe ons daar aankom was daar die oulikste geskenkpakkie op die tafel met die heerlikste tee en heerlike koekies asook nog koffie, tee en beskuit. Die beddens slaap lekker en die kamers en badkamers is lekker groot. Lekker spasie vir ons en die kinders. Heerlike tuin en omhein. Die omgewing is baie mooi en ons was op 'n klomp uitstappies na die Cederberge en selfs die see. Die gasheer en gasvrou is sout van die aarde mense en baie dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie! Ons verwelkom julle graag weer!

Simon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon en netjies met rus vir die siel. Helena is 'n absolute puik gasvrou en ons kan Huilkrans vir enige gesin aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dear B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great value, affordable, but a bit off the main road. Excellent spot, the cheapest for two families in the area. The host is fantastic and goes above and beyond to ensure your happiness. No complaints about the place or accommodations. Just a tip: contact the host before checking in, as the route can be tricky for sedans or hatchbacks. A 4x4 or high-clearance vehicle is highly recommended due to two waterway bumps between the farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Thanks for your review. Yes, we've had a terrible wet winter, but we are so grateful for the lovely rain. All the guests we have received during the winter and spring didn't complain about the road. They could reach us.

Petro O
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Heerlike gebly. Het dadelik welkom en tuis gevoel. Wonderlike gasvrou. Heerlik gesels. Foto's geneem. Binnebraai beslis bonus. Gevoel of ek my huis agterlaat toe moes ontruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Dankie, welkom om weer te kom!

Heiner S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Super hosts, fantastic house and facilities, great location, countless stars. Absolutely out of this world!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, ons ontvang julle graag!

Dave P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great. We arrived during some heavy rain and Helena was a very attentive host, making sure all was OK with the trip, which was greatly appreciated. The house is large with lots of space and the binne braai was also a welcomed asset for the chilly evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, baie welkom om weer te kom!

Vic B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

In die kol. Wat 'n lekker groot huis met binnenshuise kaggel en ruim kuierplek. Weg van alles. Ons het die drie nagte daar baie geniet. Huilkrans is die ideale wegbreekplek as jy Lambertsbaai, Elandsbaai en Clanwilliam se omgewing wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie en baie welkom weer!

Lohana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, gerieflik en besonders. Ons het heerlik gebly! Die huis is fantasties groot en ruim en ten volle toegerus met alles en nog wat. Helena en Joshua is besondere mense en so gasvry. Die rustigheid van die plaaslewe was besonders. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie welkom, ons ontvang jou graag!

Dianne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sielsrus. Baie rustig en stil, net die plek om te gaan afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trompie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was baie rustig op die plaas en is baie sentraal gelee. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 430
per nag, vir 9 mense
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 430
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Oudam Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577e0b22d261c116bfa4c2dd2899f24196c0b39c229f48ba2c783577b604509cce9d2f7b400aa4fd23b62c48b01b2fabf8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 430 per nag, vir 9 mense 41 5 1 5 R364 Oudam Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.065619007938 18.71557602304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang