Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Petro O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Wonderlik!

Heerlike gebly. Het dadelik welkom en tuis gevoel. Wonderlike gasvrou. Heerlik gesels. Foto's geneem. Binnebraai beslis bonus. Gevoel of ek my huis agterlaat toe moes ontruim.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dankie, welkom om weer te kom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Heiner S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiner S

Super hosts, fantastic house and facilities, great location, countless stars.

Absolutely out of this world!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons ontvang julle graag!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Dave P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

Great.

We arrived during some heavy rain and Helena was a very attentive host, making sure all was OK with the trip, which was greatly appreciated. The house is large with lots of space and the binne braai was also a welcomed asset for the chilly evenings.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, baie welkom om weer te kom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Vic B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B

In die kol.

Wat 'n lekker groot huis met binnenshuise kaggel en ruim kuierplek. Weg van alles. Ons het die drie nagte daar baie geniet. Huilkrans is die ideale wegbreekplek as jy Lambertsbaai, Elandsbaai en Clanwilliam se omgewing wil verken.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie en baie welkom weer!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Lohana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohana V

Heerlik, gerieflik en besonders.

Ons het heerlik gebly! Die huis is fantasties groot en ruim en ten volle toegerus met alles en nog wat. Helena en Joshua is besondere mense en so gasvry. Die rustigheid van die plaaslewe was besonders. Ons kom beslis weer!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie welkom, ons ontvang jou graag!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Dianne F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne F

Sielsrus.

Baie rustig en stil, net die plek om te gaan afskakel.

Trompie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trompie S

Dit was baie rustig op die plaas en is baie sentraal gelee.

Baie lekker en gerieflik.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, welkom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Hermien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien J

Rus vir die siel.

Baie lekker gebly en sal beslis weer hier kom kuier.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie! Julle is altyd baie welkom.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Mario F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F

Heilkrans.

Vir twee aande by Huilkrans gebly. Ruim huis met meer toegerus as wat ons nodig gehad het. Pragtige fynbos en sandsteen tussen die landerye. Definitief die moeite werd om te besoek deur te stap, MTB of 4x4.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dankie! Welkom om weer te kom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Charlene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Dit was wonderlik en so pragtig.

Baie vriendelik en behulpsaam en lekker koekies en beskuit om te geniet.

Elmarie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Uitmuntende verblyf.

Ons het kom voëls kyk en blommekyk daarby Die huis is so ruim en gerieflik Gasheer en gasvrou so gasvry.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Gerda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Uitnemende gasvryheid van die eienaars en baie gerieflike verblyf.

Baie gelieflike, ruim en volledig ingerigte woonhuis. Ons het niks kortgekom nie en baie lekker gekuier en gebly. Dit was 'n voorreg en so 'n nat reënjaar te beleef en die wonderlikste blomme te kon geniet en waardeer. Baie dankie vir al jou moeite, Helana, ons sal graag weer by julle wil kom kuier.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer! Julle is gawe gaste, kom gerus weer!!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Tanya P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Pratige plaas met ou waardes, gasvryheid en baie liefde.

As jy moeg word vir die lewe in die stad gaan maak 'n draai op Huilkrans. Pragtige verblyf met aardse rus vir jou siel. Helena in Jozua is ongelooflik gasvry en 'n skatkis vol inligting oor die die area en sy mense. Hier rus jy en word weer mens en gaan weg met 'n swaar hart en twee kosbare mense as vriende. 'n Ongelooflike ervaring!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Kom weer, ons wag vir julle.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Lukas G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Baie lekker gerus daar op die plaas. Gasvrou Helena en haar man het uit hul pad gegaan om alles gerieflik te maak vir ons.

Grondpad was ongelukkig baie nat a.g.v. vorige dag se reën, maar was begaanbaar as jy stadig ry.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Bly julle het lekker gerus, kom kuier gerus weer. Die bedoeling is om lekker te rus en te gaan stap!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Marlene H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Blommetoer saam met vriendinne.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie gerieflike huis met fantastiese binnebraai. Helena was baie gasvry en hulpvaardig. Sal weer daar kuier.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dis baie gaaf. Julle is enige tyd welkom.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Maryna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Wonderlik.

Dis die mooiste, ruim plaashuis. Baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Wondelike, aangename mense.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, waardeer!

Altyd welkom!!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Dina G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina G

Lekker gesinskuier.

Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Baie rustige omgewing en natuurskoon. Helena was baie behulpsaam en 'n baie goeie gasvrou. Baie dankie Helena,. Net 'n aanbeveling - die kombuis toebehore moet net dalk bietjie opgegradeer word, soos byvoorbeeld, potte, braaibak vir as jy braai om gaar vleise in te sit. Dalk ook DStv, gaste kan dan hul eie slimkaart saam bring. Andersins, het ons lekker gekuier.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie.
Ek neem kennis.
Julle is baie welkom!!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Jacques C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Heerlik, waarde vir geld.

Huis baie ruim, gerieflik en netjies. Uitstekende gashere. Het bietjie gereën en koud gewees maar ruim kuier vertrek met ingeboude braai het daarvoor opgemaak. Lekker bordspeletjies gespeel. Trip saam met eienaar op sy bakkie op di plaas, was hoogte hoogtepunt.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd weer welkom. Julle is gawe gaste.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Cindy D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Baie vriendelike ontvangs, kon lekker rus.

WiFi het uitstekend gehelp. Baie veilige omgewing. Netheid. Groot leefareas, baie gemaklik.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dis baie gaaf. Baie welkom om weer te kom.

Vriendelike groete
Huilkrans

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Willemien V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Ruim huis, goed ingerig, vriendelike ontvangs en gawe gasvrou.

Heerlik warm geslaap in 4 ruim slaapkamers. Lekker binnebraaivertrek. Kan Huilkrans beslis aanbeveel.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.
Julle is baie welkom.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Michael T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T

Met all our expectations.

For those who love the Cederberg Region and the West Coast, Huilkrans is ideally situated; between charming Clanwilliam and Lamberts Bay and many more!

Mj S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj S

Puik woning met uitstekende binnebraai.

Baie groot en praktiese huis. Spasie vir Afrika en goed geleë om die omgewing te verken.

Retha S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Absoluut puik.

Volledig toegeruste, privaat en veilige huis. Ruim vertrekke. Aandag aan detail. Baie aangename gasheer en -vrou. Heerlike plaasstilte. Die verblyf is baie beter as wat die foto's kan weergee.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, altyd weer welkom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Catharine E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine E

Comfortable and peaceful.

What a great stay. The house is spacious, comfortable and very clean and Helena is a fantastic and welcoming hostess.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons help graag. Altyd welkom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Andrè M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè M

Baie aangenaam, rustig, ruim woning.

Lekker geskik vir groot families, sentraal tussen dorpe wat besoek kan word.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie, julle is enige tyd weer welkom. Ons ontvang julle graag.
Vriendelike groete
Huilkrans-span.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Nicolene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Rustig.

Baie rustig en mooi!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, dis baie gaaf!!
Vriendelike groete!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Mandie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Ons het heerlik ontspan in 'n vriendelike plaasomgewing met vriendelike en gawe gasvrou en gasheer.

Die huis is ruim met 'n binnebraai vir kuiers wanneer dit koud is. Alles was netjies en skoon by ons aankoms. Alhoewel dit vier slaapkamers het, het ons gevind dat die kombuisware, potte en glase soms te min was om vir die sewe mense wat ons was te voorsien. Ons het dit aan die gasvrou genoem en sy het onderneem om dit reg te stel vir die toekoms. WiFi was redelik en het drie van ons wat oor die internet moes werk in staat gestel om dit wel te kon doen. Selfoonsein was sommige plekke in die huis 'n probleem. Braaihout is op die plaas te koop teen 'n baie billike prys. Warm water in die badkamers was voldoende. Die plaaswater is effens brak so as jy vol fiemies is oor jou drinkwater, bring gebottelde water saam. Daar is wel gefilterde reënwater vir koffie en tee beskikbaar. Jy kry definitief waarde vir jou geld.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike resensie! Dis baie dierbaar. Julle is gawe gaste en wil julle graag weer ontvang.

Vriendelike groete!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Esme V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Fantastiese waarde vir geld as jy 'n blommetoer beplan.

'n Ruim plaashuis, met 'n groot kombuis, slaapkamers en kuierplekke. Ons het saans gesellig om die binnebraai gekuier en was bevoorreg om bedags die mooiste blommeprag te kan aanskou. Die huis is baie netjies en die gasvrou is vriendelik. Ons het die pakkie rooibostee waardeer.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Julle is baie dierbaar en gaaf. Baie dankie vir julle resensie! "Komma weer!"

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Andrea C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Most enjoyable stay!

What a lovely warm welcome! Would like to rate it more than the allowed 5 stars. So many thoughtful extras!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie resensie! Ons waardeer! Baie welkom om weer te kom.

Vriendelike groete!!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Franciscus H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus H

Een van daardie plekke wat mens nie wil aanbeveel nie (want jy wil dit vir jouself hou en gereeld teruggaan)

Baie ruim huis, 4 slaapkamers, groot leef areas en groot binnebraai. Vriendelike gasheer en gasvrou in 'n ander huis op die perseel wat dit gerieflik sou maak as mens enige probleme ervaar - wat ons nie het nie. Stilte, natuurskoon, helder sterre. Baie billike tarief. Sal weer teruggaan, net volgende keer vir langer.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie! Ons waardeer! Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Vriendelike groete

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Shirley D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

Ons het 'n ongelooflike naweek gehad. Ons het die rustigheid so baie geniet sonder mense wat jou pla. Was een vir die boeke.

Helena die eienaar was so gasvry sy het ons met ope arms ontvang. Dit het gemaak dat ons dit so geniet het. Sy het nie gehuiwer om ons te help indien ons iets nodig gehad het nie. Ons het lekker ontspan en die rustigheid baie geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Baie welkom om weer te kom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Petro P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Amazing by die grot, die stappie werd.

Die eienaars is baie gasvry, vriendelik.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie! Julle is dierbaar!
Beslis weer welkom op die plaas.
Ons geniet ons gaste!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Jenene C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenene C

Food for the soul kind of place. Really enjoyed the stay.

Really enjoyed the peace and quiet.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thanks, appreciate it.
We enjoy our guests on the farm!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Daniel G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

The best hosts by far.

Helena and her husband were the best hosts you could ask for. Perfect for a bit of soul searching. Highly recommend Huilkrans. Will go back in a heartbeat.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie! Ons geniet ons gaste.
Baie welkom!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Lize D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Fantastiese rustige atmosfeer.

Gasvryheid by tonne. As jy rustigheid soek is dit die plek om te bespreek. Skoon, netjiese en sakpas verblyf. Verskeie hiking roetes om te volg. Pragtige uitsigte van koppies rondom plaas af. Sonsopkoms en sonsondergang onbeskryflik. Sterrekyk is amazing, asook di skoon blou lug. Sal definitief weer daar gaan bly. Hier vind jy weer jou siel.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons voel gevlei en dankbaar vir julle positiewe kritiek. Julle is beslis weer welkom.
Julle is die tipe gaste wat ons in gedagte gehad het, rus vir jou siel en lekker gaan stap in die berg!!
Dankie!!

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Jeanica F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanica F

Heerlik gebly.

Ons het lekker gebly. Die atmosfeer het ons goed gedoen ons sal enige tyd weer wil kom.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hallo
Bly julle het lekker gerus, julle is enige tyd weer welkom. Dit is hoekom ons die ou plaashuis aanbied vir akkommodasie. Kuier en rus lekker, en gaan stap in die berg!!

Vriendelike groete.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Wilmon L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmon L

Dis 'n baie mooi wegbreekplek.

As jy wil wegbreek en net natuur wil aanskou is die plek vir jou. Sal nie aanbeveel jy gaan met 'n baie lae kar nie, maar die verblyf is lieflik dankie.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, waardeer die goeie resensie!!
Terloops, ons is darem baie veilig hier, anders sal ek nie die huis aanbied vir akkommodasie nie! Die pad is intussen geskraap en ry heerlik!!
Baie welkom om weer te kom!!
Vriendelike groete.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Ben V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Dit was 'n lekker en rustige plek sonder die stadverkeer.

Ons is vriendelik deur Helena ontvang en die plek is skoon en netjies. Die natuur was so mooi. Dankie dat ek daar kon rugby kyk. Die huis was volledig toegerus met alles wat nodig is, veral die ingeboude braai.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou goeie resensie! Waardeer!

Ek sien die netheid het net 4 sterre. Iets waarop ons kan verbeter? Laat weet asseblief!

Vriendelike groete.

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Oudam Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577e0b22d261c116bfa4c2dd2899f24196c0b39c229f48ba2c783577b604509cce9d2f7b400aa4fd23b62c48b01b2fabf8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 R364 Oudam Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.065619007938 18.71557602304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang