Huis 1 @ Kruger Wild Dog Inn
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R5 400 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Huis 1 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat ideaal geleë is in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié eenheid kan altesaam 13 volwassenes en 2 kinders op 'n slag gerieflik akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed ingerig is, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Al 4 badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens vir kinders en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste hul eie privaat ruimte met 'n buite-eettafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marloth Park en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Awie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang