Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis 9 @ Kruger Wild Dog Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huis 9 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang en is in die hartjie van die Bosveld in Marlothpark geleë. Dit is die ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel.

Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat area met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Marlothpark het ook 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies wat af en toe die verblyf besoeke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc39309aba14e0e00c7acb9dca0b365e70921275f72538627f1583fb6f81322132dc840e28cdf4866a7acb1a616eed9cfc207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.355644 31.8048563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang