Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Afrika

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
David K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Clean, comfortable, and helpful. The host was very helpful and on top of our communication around our stay. Rooms were perfect for our family unit, and clean and comfortable. The only issue was late talking and laughter that kept my wife from sleeping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
David, thank you for the feedback. We have house rules but unfortunately, not all the guests follow them. We will look into it and see how we can improve.

Babalwa T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Excellent. It was good, the place is quiet and peaceful. The hosts are very nice, and we had a warm welcome on our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Thank you very much. You are welcome to visit again.

Mone O
1 nag
5.0
Apr 2024

Netjies en gerieflik. Huis Afrika is 'n gerieflike plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesje F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Clean, safe, friendly. Was a wonderful stay. Friendly hosts and enjoyed the puppy snuggles and the resident turtle. Felt safe and was close to amenities. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Baie netjiese plek, veilige parkering. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die plek was baie netjies en ons was verwelkom met 'n smile. Ons het verseker tuis gevoel. Sal definitief weer 'n draai maak by Huis Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athalia Mahlodi M
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Wonderful and relaxing. The host was wonderful, she made sure that we enjoyed ourselves. The rooms were clean. We spent most of the time in the pool area. The dogs are people friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
Huis Afrika
Thank you very much for staying with us. We appreciate you ensuring the ladies paid for their damages.

Zede-lee R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflike gasvryheid. Die kamers was netjies en pragtig om in te bly. Ons het ons kuier vreeslik geniet en sal Huis Afrika vir enige iemand aanbeveel. As twee studente was ons op soek na een nag se bekostigbare verblyf. Huis Afrika was die perfekte keuse. Ek kon in rus en vrede studeer. Die Wi-fi werk perfek en die gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

Nicoleen K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was baie lekker gewees. Ons het baie lekker geslaap. Als was so mooi skoon en netjies gewees. En almal was baie gasvry en wou net help as ons iets wou gehad het ens. Sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Huis Afrika
Baie dankie Nicoleen. Julle is altyd welkom.

Wanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Gerieflik, skoon, netjies. Huis Afrika se personeel was vriendelik, tegemoetkomend en gasvry. Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal definitief nie huiwer om weer van hulle gebruik te maak indien nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Offenbach-straat 32, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJtHzzqKw39kOQFuYYmeBJqZXctkkaE86OyaySDWpPPO7R587IE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 32 Offenbach Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.728346263355 27.836265626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang