Huis Afrika
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 97
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adri V - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam en perfek vir die doel wat ons VDBijlpark beoog het.
Huis Afrika se terugvoer
Adrie, hulle was netjies en het mooi na ons plek omgesien. Hulle is altyd welkom by ons.
David K - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable, and helpful.
Huis Afrika se terugvoer
David, thank you for the feedback. We have house rules but unfortunately, not all the guests follow them. We will look into it and see how we can improve.
Babalwa T - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Huis Afrika se terugvoer
Thank you very much. You are welcome to visit again.
Mone O - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Liesje F - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, safe, friendly.
Marilyn C - Sep 2024
Algehele gradering
Very good.
Reinette V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Alicia V - Jun 2023
Algehele gradering
Die plek was baie netjies en ons was verwelkom met 'n smile.
Athalia Mahlodi M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Huis Afrika se terugvoer
Thank you very much for staying with us. We appreciate you ensuring the ladies paid for their damages.
Zede-lee R - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid. Die kamers was netjies en pragtig om in te bly. Ons het ons kuier vreeslik geniet en sal Huis Afrika vir enige iemand aanbeveel.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.
Nicoleen K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Nicoleen. Julle is altyd welkom.
Wanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies.
Annalise N - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ons het tuis gevoel.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Annalise. Jy en jou gesin is enige tyd welkom. Dit was lekker om julle hier te hê.
Josef D - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met vriendelike diens.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Margerie M - Jul 2022
Algehele gradering
Was netjies en hul het ons geakkommodeer met die tye wat ons arriveer het.
Marelise E - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Liezel V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was besonders lekker en ontspannend.
Willem T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal weer teruggaan.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Willem. Julle is altyd welkom.
Thinus P - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik en privaat.
Elize D - Nov 2022
Algehele gradering
Net geskik vir iemand wat niks meer as 'n bed vir die nag soek nie.
Huis Afrika se terugvoer
Hi Elize
Julle het net 1 nag oor geslaap. Ons was self die skottelgoed, dit is nie 'n selfsorg eenheid nie. Ons sit wel basiese eetgerei uit vir wegneem etes in. Die wasbak is buite die badkamer, juis vir die doel dat jy jou tande kan borsel terwyl 'n ander persoon stort of die toilet gebruik. Daar is ook 3 stoele in die 2 kamers, jy het nie nodig gehad om die heeltyd op die tuin stoel te sit nie. Daar is ook verskeie tuinstelle op die perseel met verskillende tipe stoele. Vra net volgende keer dan help ons graag.
Elza E - Des 2022
Algehele gradering
Eienares was glad nie vriendelik nie, maar die slaapplek self was baie lekker.
Huis Afrika se terugvoer
Jammer om te hoor dat jy my boodskap as sarkasties beskou het. Ek het net verduidelik dat inboek o 14:00 is. Ek het julle wel geakkommodeer vir 12:00 en julle wou al 11:00 inboek. My vorige gaste boek eers 10:00 uit. Daar is geen manier wat ek 4 eenhede in 'n uur kan skoon maak nie. Julle troue het in elk geval eers 14:00 begin.
Andries B - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n fabulous naweek met die gesin.
Huis Afrika se terugvoer
Op ons profiel wys dit dat ons geen televisie het nie. Ons het julle geakkomodeer toe julle net na 10vm opdaag en inboek was eers 2nm. Die is selfsorg en tog het ons vir julle koffie, melk en suiker gegee. Ons het selfs vir julle n baba bed gereel sonder ekstra kostes.
Nada B - Des 2022
Algehele gradering
Mense wat alleen reis - ja. Kinders - nee.
Gerda S - Des 2021
Algehele gradering
Lekkerrrrrr.
Susan H - Nov 2021
Algehele gradering
Very clean and comfortable. The owners are friendly.
Kamille L - Apr 2021
Algehele gradering
We had a really good stay. Our host was excellent and very friendly.
Huis Afrika se terugvoer
Thank you, Kamille. You are most welcome to come and visit us again.
Elrista G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens.
Chantal P - Sep 2021
Algehele gradering
Kort.
Lenette H - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik en tuis.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Lenette. Dit was 'n voorreg om julle as gaste hier te hê. Sien jou een van die dae in Kruger.
Inge S - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Elrista G - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie goeie waarde vir geld gekry.
Ina P - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Mvelo M - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed spending our time there.
Meliska V - Des 2019
Algehele gradering
Het soos familie gevoel. Kliëntediens was puik. Baie lekker gewees.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Meliska. Julle is enige tyd welkom
Elizabeth M - Des 2019
Algehele gradering
Very happy with everything.
Huis Afrika se terugvoer
You are welcome. You were awesome guests as well. Please come and visit us again.
Willie L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Huis Afrika se terugvoer
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Pieter K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustige blyplek.
Huis Afrika se terugvoer
Pieter, baie dankie vir julle kuiertjie en vir die reen wat julle gebring het. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete
Yolande C - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasmagories!
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Yolande. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.
Groete
Hettie
Michelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld, vriendelike en gasvrye diens.
Huis Afrika se terugvoer
Plesier julle. Julle is altyd welkom.
Zelda D - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Huis Afrika se terugvoer
Dankie Zelda. Kom kuier gerus weer.
Jh C - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Johan. Jy en Martie is altyd welkom hier.
Regina B - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Regina.
Ek hoop julle het julle Sondag by Stonehaven geniet.
Kom kuier gerus weer.
Julle is altyd welkom.
Juanita K - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker atmosfeer en het so lekker gebly, stunning!
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Juanita. Julle is altyd welkom.
Ann D - Jul 2019
Algehele gradering
Veilig en baie gesellig.
Huis Afrika se terugvoer
Beste Elize,
Dankie vir die kuier om die vuur. Julle is altyd welkom.
Groete,
Johann en Hettie
Andrew S - Jul 2019
Algehele gradering
Was welcomed by host and showed to my room, and around the property, gave all details of the room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Is deur die gasheer verwelkom en na ons kamer geneem, die perseel gewys en belangrike details gegee.
Baie netjiese plek, lieflike warm atmosfeer. Ek het baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huis Afrika se terugvoer
Thank you, Andrew. You are welcome to stay again when you do a photoshoot in our area.
Tilanie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese skoon kothuis.
Huis Afrika se terugvoer
Beste Tilanie,
Pieter sê hy is bly hy kon help. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Huis Afrika
Magdaline R - Mei 2019
Algehele gradering
Safety.
Amelia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, aangename en veilige verblyf.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Amelia. Jou moeder en vriendin is enige tyd welkom.
Lesedi M - Des 2019
Algehele gradering
We did enjoy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit geniet.
Eienaars en hul seun was baie lief, die kamer was baie skoon, hulle het gekyk of ons iets nodig het wat hulle selfs van ysblokkies voorsien het. Ons gee nie om om terug te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huis Afrika se terugvoer
Thank you for the review. It was a pleasure to have you.
Gillian W - Jul 2019
Algehele gradering
A homely, comfortable and quiet place, well fitted out and friendly hosts.
Huis Afrika se terugvoer
Thank you, Gillian. You and your family are most welcome to visit again.
Regards,
Hettie
Neels B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Leroy F - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens.
Huis Afrika se terugvoer
Dankie Leroy. Julle is altyd welkom.
Quintin H - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Erika L - Des 2018
Algehele gradering
Als wat jy nodig het, en nog meer!
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie Erika.
Dit was baie lekker om jou hier te hê. Kom kuier gerus weer.
Elsa B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie.
Dotti H - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Huis Afrika se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet en dat ek kon help.
Vicky O - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was wow!
Huis Afrika se terugvoer
Groot plesier. Dit was lekker om te help met die ekstras.
Johann E - Okt 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Dawie L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Letitia G - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Elize N - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was perfek.
Huis Afrika se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Petro S - Des 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Huis Afrika se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te he, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Offenbach-straat 32, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang