Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Aristea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ruim. Netjies. Skoon. Veilig. Goed toegerus. Lialette is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly in die pragtige huis in 'n stil omgewing. Ons kon ook lekker stap sonder om onveilig te voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Excellent. House was clean, beds were comfortable. Easy access to the golf course. Was exactly as advertised. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzani H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

What a treat! A lovely, warm family home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lialette
Huis Aristea
Baie dankie Suzani. Ons is regtig bly julle het dit geniet. Waardeer die mooi woorde. Groete

Reneé R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantastiese ruim huis. Huis is perfek toegerus met alles en nog meer. Baie veilig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantoné F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Een van die lekkerste plekke om te bly! Tannie Lialette se gasvryheid was absoluut wonderlik! Die huis was skoon en netjies, alles was daar wat ons nodig gehad het. Dis lekker rustig in die Golf Estate en die huis spog met mooi views oor die see. Ons het baie lekker gebly in Huis Aristea en sal definitief weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lialette
Huis Aristea
Baie dankie vir die mooi boodskap. Bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer!

Annaliza W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2022

Huis is lekker ruim, sal lekker wees vir 'n kuier in die somer. Ons het gesukkel om huis te kry in aand. Aangesien daar 2 ingange is wat mens kan gebruik. Sleutels was nie by huis toe ons daar aankom. Storte en baddens kort net goeie skoonmaak. En beddens vars beddegoed. Verder was alles daar wat mens nodig het. As jy na 'n rustige wegbreek soek is dit die ideale plek.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Lialette
Huis Aristea
Goeie dag Annaliza, Ons is regtig jammer julle het die instruksies moeilik gevind. Die sleutel word in n “lockbox” gebêre en ons is regtig jammer dat julle hom nie kon raaksien nie. Ons waardeer die nota oor die aanslag op die stort deure en het onmiddelik werk gemaak daarvan. Ons gastehuis is nie ingestel op omset nie en ons maak self doodseker dat all beddegoed nuut en vars oorgetrek is. Ons is regtig jammer dat die huis nie aan julle standaarde voldoen het nie. Indien gaste ten enige tyd voel dat iets nie op standaard is nie kan hulle ons skakel en ons sal dadelik oorkom om dit reg te stel. Ons waardeer die terugvoer.

Lizelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Dit was ontspannend. Die huis is veilig en sekuriteit is goed, kindervriendelik en oor die algemeen is dit 'n pragtige, goed onderhoude huis. Heeltemal mal oor die plek. Ons sal weer hier bespreek in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderlike tydjie en goeie uitsig en gasvrou. Die huis het 'n wonderlike uitsig gehad, genoeg ruimte. Die familie het hul geniet, ons baie bewonderaars gehad, uitgevra oor die huis en kan wel vir hulle aanraai om die huis te kies vir 'n wegbreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lialette
Huis Aristea
Baie dankie. Ons is rerig bly julle het dit geniet. Waardeer die mooi terugvoer.

Annette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Die eienaar Liazette het ons dadelik laat tuis voel. Ons het ongelooflik lekker gebly by Huis Aristea. Die huis is smaakvol versier. Sal beslis weer daar bly met ons volgende besoek. Stunning plek! Liazette jou skilderye is asemrowend mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lialette
Huis Aristea
Baie dankie Anette, Dit was n vooreg om julle te kon ontmoet. Bbaie dankie vir die mooi boodskap. Groete Lialette

Thea L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2021

Great! Premises is well equipped and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lialette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMWZhNzM3LTMzNzItNDRkMy04YTg0LTkwOTE2MDEwYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 Aristea Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.193066034745 22.134535600525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang