Huis Aristea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lialette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andre L - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim. Netjies. Skoon. Veilig. Goed toegerus.
Susan A - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent. House was clean, beds were comfortable. Easy access to the golf course.
Suzani H - Jul 2022
Algehele gradering
What a treat!
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Suzani. Ons is regtig bly julle het dit geniet. Waardeer die mooi woorde. Groete
Reneé R - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese ruim huis.
Chantoné F - Mrt 2022
Algehele gradering
Een van die lekkerste plekke om te bly!
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer!
Annaliza W - Aug 2022
Algehele gradering
Huis is lekker ruim, sal lekker wees vir 'n kuier in die somer.
Huis Aristea se terugvoer
Goeie dag Annaliza,
Ons is regtig jammer julle het die instruksies moeilik gevind. Die sleutel word in n “lockbox” gebêre en ons is regtig jammer dat julle hom nie kon raaksien nie.
Ons waardeer die nota oor die aanslag op die stort deure en het onmiddelik werk gemaak daarvan.
Ons gastehuis is nie ingestel op omset nie en ons maak self doodseker dat all beddegoed nuut en vars oorgetrek is. Ons is regtig jammer dat die huis nie aan julle standaarde voldoen het nie.
Indien gaste ten enige tyd voel dat iets nie op standaard is nie kan hulle ons skakel en ons sal dadelik oorkom om dit reg te stel.
Ons waardeer die terugvoer.
Lizelle L - Nov 2021
Algehele gradering
It was relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was ontspannend.
Die huis is veilig en sekuriteit is goed, kindervriendelik en oor die algemeen is dit 'n pragtige, goed onderhoude huis. Heeltemal mal oor die plek. Ons sal weer hier bespreek in die nabye toekoms.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charmaine C - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike tydjie en goeie uitsig en gasvrou.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie. Ons is rerig bly julle het dit geniet. Waardeer die mooi terugvoer.
Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
Die eienaar Liazette het ons dadelik laat tuis voel.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Anette,
Dit was n vooreg om julle te kon ontmoet. Bbaie dankie vir die mooi boodskap.
Groete
Lialette
Thea L - Aug 2021
Algehele gradering
Great!
Annie D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename vakansie in 'n woning wat pragtig en netjies was.
Huis Aristea se terugvoer
Dankie Annie,
Ons waardeer die mooi boodskap.
Groete
Lialette
Sonika J - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en lekker blyplek met vriendelike en behulpsame gasvrou.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Sonika,
Ons waardeer opreg en sien julle gou weer.
Groete
Lialette
James H - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie James, ons waardeer die mooi terugvoer opreg en is baie bly dat julle die wegbreek geniet het.
Groete,
Lialette
Fritz B - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Fritz, ons waardeer jou terugvoer.
Dankie vir julle kuier.
Trevor B - Des 2019
Algehele gradering
Excellent.
Huis Aristea se terugvoer
Trevor, ons waardeer jou terugvoer en is baie bly julle het julle tyd saam met ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Christo L - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige woning. Netjies en skoon.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Christo, ons waardeer opreg en is baie bly dat julle die wegbreek geniet het. Groete
Donald T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en privaat.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Donald. Ons is baie bly julle het dit by ons geniet.
Groete
Monja V - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Huis Aristea se terugvoer
Beste Monja,
Baie dankie, ons waardeer jul mooi terugvoer. Ons will julle ook dat julle sulke mooi gaste was.
Groete,
Lialette
Esmerelda V - Apr 2018
Algehele gradering
Bo verwagting.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Esmerelda, Ons waardeer julle mooi terugvoering en dit was vir ons aangenaam om julle te kon ontvang.
Bly julle het dit by ons geniet.
Groete
Petrus
Jaco M - Apr 2018
Algehele gradering
Kamer in baie netjies huis in die Mosselbaai gholflandgoed.
Huis Aristea se terugvoer
Babe dankie Jaco. Ons awarder die mood terugvoer.
Suzette R - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Rustig, veilig, gemaklik, mooi uitsig, sentraal, billik, lieflike dekor. Met een woord: stunning!
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Suzette.
Ons waardeer die goeie terugvoering opreg en dit is altyd lekker om sulke aangename gaste te kan ontvang.
Groete
Petrus en Lialette
Inge S - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n rustige wegbreek saam met familie/vriende.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Inge.
Ons hoop van harte ons sien julle gou weer.
Groete
Ben J - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende, rustige verblyf in 'n veilige omgewing vir die fynproewer.
Lees meerHuis Aristea se terugvoer
Beste Ben,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit maak ons harte bly as ons sulke mooi terugvoer kry.
Groete,
Lialette
Elmarie S - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Elmarie,
Ons waardeer julle mooi terugvoer en dit was 'n groot vooreg om julle te kon ontvang.
Sterkte en groete,
Pieter
Stacey N - Aug 2017
Algehele gradering
Absolutely and truly phenomenal.
Huis Aristea se terugvoer
Hi Stacey, Thanks for your nice feedback. It was really nice meeting you. Hope to see you again.
Liezel P - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige huis, goed toegeruste kombuis, silwerskoon badkamers en kraakvars linne.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie Liezel,
Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Hoop regtig om julle gou weer te sien.
Groete
Lialette
Leandre A - Mei 2017
Algehele gradering
We had an awesome stay at huis Aristea.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n lieflike tyd by Huis Aristea gehad.
Pragtig en baie gemaklik. Ons het 3 wonderlike aande gehad. Die huis het manjifieke see-uitsigte en is goed geleë. Ons het gedink die huis is ruim en gemaklik en die kombuis het alles wat ons nodig gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. hoop regtig om julle gou weer te sien.
Groete
Pieter D - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie julle
Ons waardeer die goeie terugvoering opreg en dit is altyd lekker om sulke goeie en aangename gaste te kan ontvang.
Groete
Pieter en Lialette
Willie F - Mrt 2017
Algehele gradering
Skitterent! Pragtige uitsig en gerieflike uitsig.
Nadya B - Feb 2017
Algehele gradering
Safe, clean, perfectly situated for our golf weekend.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Ons waardeer julle ondersteuning. Groete, Pieter.
Rickus V - Jan 2017
Algehele gradering
Werd elke sent.
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering opreg en poog elke dag om die huis nog meer gerieflik en aangenaam te maak.
Vriendelike groete
Lialette Swartz
Cyndie D - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige ruim huis met mooi uitsig!
Huis Aristea se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons waardeer julle aanbevelings en het reeds die veranderinge aangebring.
Groete, Lialette.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang