Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Aristea

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis Aristea is in Mosselbaai geleë en is 'n ruim huis wat gerieflik ingerig is vir slaapplek vir 8 volwassenes en 1 kind.

Die huis bied 4 slaapkamers met 4 badkamers, waarvan 2 en suite is. 2 van die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die ander 2 kamers met 2 driekwartbeddens; hierdie beddens kan ook in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is ook nog 'n kamer met 'n enkelbed beskikbaar wat gebruik kan word indien daar 'n kind in die groep is. Die 1 en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede het slegs 'n bad. Die ander 2 badkamers het elkeen net 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan in 1 van 2 leefareas wat toegerus is met TV's met DStv en DVD-spelers. 2 binnebraai-areas, gas en hout, is beskikbaar vir gebruik, en parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Huis Aristea is 'n nie-rook area en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Huis Aristea het 'n pragtige see- en gholfbaan-uitsig, en daar is verskeie skilderagtige roetes langs die kus af. Mosselbaai bied ook 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Hartenbos Waterpark en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak .

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Huis Aristea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lialette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Aristea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMWZhNzM3LTMzNzItNDRkMy04YTg0LTkwOTE2MDEwYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 Aristea Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.193066034745 22.134535600525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang