Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Beulah

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elvin T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Genotvol. Baie lekker gebly met vriendelike diens in 'n lekker stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great space to relax. We had a good stay. Warm welcome from the hosts. The space is nice and quiet for peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry C
1 nag
5.0
Okt 2022

Gasvry en waarde vir geld. Veilig. Puik. My vrou alleen oorgeslaap na ek skoueroperasie moes ondergaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reyno S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Utter peace and independence. Very quiet yet well situated cottage offering excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Huis weg van huis. Het so lekker in Huis Beulah gebly. Dit was werklik 'n huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dokter besoek. Dankie vir julle wonderlike, vriendelike diens. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Excellent. I've stayed in many hotels and B&B's and this is by far one of the best. Ideal for family stays and business travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Uitstekende verblyf. Baie veilig, gerieflik, netjies ek kan dit regtig aanbeveel. Sal weer daar bly as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Netjies, gerieflik en baie veilig. Groot verrassing, eie en private ingang, toesluitmotorhuis, wasmasjien en droër. Netjiese, toegeruste woning met alles wat jy nodig het. Eienaar gul en vriendelik ontvang. Met aankoms gevra of ons kinders, met kleinkinders hier mag kom kuier en braai, ja sonder aarseling. Lekker stil en privaat en hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerelstraat 44, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZWZhZDhjLWI3NTgtNDNjNC04ODcwLWViOTBjOTNkZDg4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 44 Mackerel Street Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.77762 32.113885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang