Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Beulah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Huis Beulah
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elvin T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin T

Genotvol.

Baie lekker gebly met vriendelike diens in 'n lekker stil buurt.

Kamo M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamo M

Great space to relax.

We had a good stay. Warm welcome from the hosts. The space is nice and quiet for peace of mind.

Johannie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannie B

Heerlik gebly.

Heerlik gebly en ontspan.

Reyno S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno S

Utter peace and independence.

Very quiet yet well situated cottage offering excellent value for money.

Henry C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Gasvry en waarde vir geld. Veilig.

Puik. My vrou alleen oorgeslaap na ek skoueroperasie moes ondergaan.

Nick S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Huis weg van huis.

Het so lekker in Huis Beulah gebly. Dit was werklik 'n huis weg van die huis af.

Nico E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Dokter besoek.

Dankie vir julle wonderlike, vriendelike diens. Sien julle weer.

Brendon C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon C

Excellent.

I've stayed in many hotels and B&B's and this is by far one of the best. Ideal for family stays and business travel.

Ronel B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Uitstekende verblyf.

Baie veilig, gerieflik, netjies ek kan dit regtig aanbeveel. Sal weer daar bly as ek in die omgewing is.

Koos D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Netjies, gerieflik en baie veilig.

Groot verrassing, eie en private ingang, toesluitmotorhuis, wasmasjien en droër. Netjiese, toegeruste woning met alles wat jy nodig het. Eienaar gul en vriendelik ontvang. Met aankoms gevra of ons kinders, met kleinkinders hier mag kom kuier en braai, ja sonder aarseling. Lekker stil en privaat en hoogs aanbeveelbaar.

Pieter G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

My verblyf by Huis Beulah was aangenaam en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Huis Beulah is in 'n baie rustige area en baie bekostigbaar. Ongelukkig is daar nie WiFi nie, maar dit gee rede om die rustigheid te ervaar. Dankie aan Rina vir 'n gemaklike verblyf.

Ester K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K

Gemaklik.

Het lekker gebly en sal weer daar bly as ons in die area is.

Sher Ranjith S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sher Ranjith S

Very neat and comfortable. Host, Rina was very pleasant, welcoming and helpful.

Huis Beulah is an excellent accommodation with all the necessities. Neat and well maintained. Very comfortable.

Leicester F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leicester F

Fantastic.

Thank you so much - such friendly service and easy to deal with - definitely recommend this property!

Jone M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone M

Ongelooflik lekker en vriendelike gasvrou.

Ons sal vir seker weer hier tuis gaan in die toekoms.

Jacobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

Puike geriewe en rustige omgewing.

Puik geriewe en rustige omgewing. Baie netjiese uitleg.

Jenel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenel V

Huis Beulah is 'n pragtige plekkie, ons het lekker daar gebly.

Ons het lekker by Huis Beulah gekuier. 'n Pragtige plekkie vir my en my gesin. Jy voel dadelik welkom, dis naby die strand en winkelsentrums. Ek sal beslis weer Huis Beulah kies as my vakansie verblyf!

Joe C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe C

Alles wat nodig is.

Baie dankie vir die gasvryheid. Plekkie het alles in wat nodig is. Baie netjies en modern.

Sibongiseni B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongiseni B

The place was exactly what we expected, perfect.

Our stay at Huis Beulah was very nice, the house is very neat and quiet, exactly what me and my partner needed for our weekend.

Dorathea S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorathea S

Alles was daar wat ek benodig het.

Alles was skoon, privaat en dit was in 'n stil gebied. Sal weer van Huis Beulah gebruik maak.

Hogard G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hogard G

Good value.

The rooms were clean with good accessories. Lock-up garage was welcome and added to security. There is no name on the property and no bell at the gate. Best to phone to announce your arrival.

Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het.

Ons is baie vriendelik ontvang. Hierdie plekkie het soos ons huis gevoel. Dit was skoon en netjies. Ons het alles gehad wat nodig was om lekker vakansie te hou. Sal definitief weer daar wil bly.

Sibusiso N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sibusiso N

It was a good place, I enjoyed every moment.

It's a good place to take your family somewhere quiet and safe.

Anna-marie H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie H

Ons het lekker gebly by Huis Beulah.

Die huis is gerieflik, maar die dakwaaiers het aandag nodig. Hulle is al ver oorgebuig en nie meer in regte werkende toestand nie. Die ligskakelaars, veral die kamer met die enkelbeddens in, sowel as die bedlampie in die hoofslaapkamer aan die venster se kant, se bedrading moet reggemaak word. Die lig flikker en krap met aansit, moet 2 of 3 keer aan- en afsit voor hy reg kontak maak. Die kombuis is swak toegerus. Daar is byvoorbeeld geen opskeplepel of blikoopmaker gewees nie. Die potte en bak beskikbaar was ook nie regtig geskik vir 3 mense vir kosmaak nie. Ek was ook teleurgesteld, want op die advertensie maak jul duidelik dat daar daaglikse skoonmaakdienste is en ons moes ook 'n skoonmaakfooi betaal met besprekeing, maar dit is nie beskikbaar nie. Die dame het net 1 dag die badkamer kom was en vloer gevee, nadat ek gevra het vir besem ens. om te kan skoonmaak. Die skoonmaak moet liewer nie geadverteer word nie, as dit nie iets is wat gelewer word nie. Ons het egter lekker vakansie gehou, maar dink bogenoemde kan aandag kry vir toekomstige gaste.

Jonathan P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met uitsonderlike diens.

Ons is begroet met vriendelikheid en gasvryheid. Met aanmelding van probleme of gebreuke is daar onmmidellik aandag daaraan gegee. Dit is gerief uit die boonste rakke.

Tanja L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja L

Gerieflik en netjies.

Ons het 'n span daar ingeboek vir werksdoeleindes, hulle het hulle akkommodasie baie geniet, dis veilig, goed ingerig en baie gerieflik. Hulle het `n probleem opgetel waar hulle gewerk het en moes vir langer bly, toe ek Rina skakel om the hoor of sy dalk `n kansellasie gehad het, het sy gesê sy het ongelukkig nie, maar my baie vinnig iemand aanbeveel wat ons gehelp het. Baie dankie vir al jou hulp en moeite Rina, ons waardeer dit vreeslik baie. Indien ons weer werk het om in Richardsbaai te doen, sal ons vir seker weer van Huis Beulah gebruik maak!

Huis Beulah se terugvoer

Dankie Tanja, julle is welkom.

Groete
Huis Beulah

Huis Beulah
Ajith T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ajith T

Well received by owners upon arrival, clean (house and bedding), private and comfortable.

Private and very clean: house, bedding, towels, dishes etc.

Huis Beulah se terugvoer

Thank you Ajith.

Regards,
Huis Beulah

Huis Beulah
Arek P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arek P

Comfortable stay.

Comfortable stay, clean and quiet area, will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf.

Dit was gerieflik, skoon en in 'n stil area. Sal weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Huis Beulah se terugvoer

Thank you Arek, it was a pleasure having you as guests.

Regards,
Huis Beulah

Huis Beulah
Cathy V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy V

Huis Beulah needs to upgrade their utilities, no toaster, no can opener, braai so filthy with old meat on the grid. No, no, no.

Bedding was clean and neat.

Huis Beulah se terugvoer

Oh dear Cathy, our sincere apologies. Thank you for your feedback, we shall take care of it right away.
Regards,
Huis Beulah

Huis Beulah
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerelstraat 44, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZWZhZDhjLWI3NTgtNDNjNC04ODcwLWViOTBjOTNkZDg4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 44 Mackerel Street Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.77762 32.113885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang