Melkbos Villa
Beskrywing
Melkbos Villa Flat bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 baba. Die oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV, gratis WiFi, 'n etenstafel vir 2, parkeerplek vir 1 voertuig en 'n braai-area. Een badhanddoek per gas word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdiepingeenheid bied slaapplek aan 12 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers en 'n gastetoilet. Hierdie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed en 2 van hierdie slaapkamers het enkelbeddens vir kinders. Die 6 en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad. Linne en 1 badhanddoek per gas word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n binnebraaikamer op die boonste verdieping met gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n yskassie en 'n binnebraai. Op die onderste verdieping is daar 'n kaggel. Die tuin spog met 'n klimraam, swembad, vuurput en 'n onderdakstoep met nog 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tarentaalstraat 1, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang