Melkbos Villa
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tarentaalstraat 1, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Melkbos Villa bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in die hartjie van Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n groot gesinsvakansie of 'n groep vriende aangesien die huis met 'n swembad op die perseel spog en stapafstand van die strand af is.
Melkbos Villa is 'n dubbelverdiepinghuis en bied slaapplek aan 12 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed en 2 van hierdie slaapkamers het ook enkelbeddens vir kinders. Elkeen van die 5 badkamers is en suite en het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n binnebraaikamer op die boonste verdieping met gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n yskassie en 'n binnebraai. Dit lei na 'n balkon met 'n foosball-tafel. Op die onderste verdieping lei die binnebraaikamer na die tuin. Hierdie tuin spog met 'n klimraam, swembad, vuurput en 'n onderdakstoep met nog 'n ingeboude braai.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tarentaalstraat 1, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbos Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tarentaalstraat 1, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang