Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis by die See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Carl T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Was 'n werks vakansie met 8 mense. Great huis. Baie hulpvaardige host. Lekker gekuier. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Lekker naweek gewees, alles naby en alles in orde. Baie dankie, huis hoogs aanbeveel, netheid en alles was op plek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elza L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Heerlik en gerieflik. Ja, dit was baie lekker en stapafstand van alles. Baie aangenaam met 'n pragtige see-uitsig, heerlik met die baie badkamers.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Gerieflik geleë en toegerus met alles wat mens nodig het. Vir seker sal ons weer daar gaan vakansie hou! Dit is naby die inkopiesentrum, die strand en die vermaak vir die kinders! Baie veilig en het puik diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornia V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Heerlik gebly in ruim huis. Alles was van begin af 'n lekker ervaring. Die dame het uit haar pad uitgegaan om aan ons behoeftes te voorsien. Groot, gerieflike en netjiese huis. Baie sentraal geleë. Stapafstand van alles af. Sal verseker weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2019

Goed. Klein items was stukkend soos ingangshek en houtborde. Sou verwag dat sulke items reg is of verwyder word in die aanbieding - veral as 'n redelike skadedeposito vereis word. Geheelindruk goed en kommunikasie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois J
Kort verblyf
4.2
Jun 2019

Perfek geleë en lekker ruim. Is lekker naby aan die see en kan dit hoor in die aand wat groot bonus is. Naby aan alles en hoef nêrens heen te ry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2018

Ligging absoluut perfek en alles binne loop afstand vanaf huis. Huis by die See het alles wat jy nodig het en hoef niks in te pak vir selfsorg (behalwe kos) nie. Die ligging is naby aan die stalletjies, winkels, waterpark en een van die swemstrande waar daar lewensredders is. Huis binne het baie sitplekke in sitkamer/braaikamer en eetkamer. Ons was net 4 in die huis maar dit word geadverteer as 8 slaap wat heeltemal korrek is, selfs met 8 mense is daar steeds 3 volledige badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Huis by die See
Onthou julle is altyd welkom. Bespreek maar net betyds aangesien verblyf baie gewild is. Dankie vir goeie terugvoering oor verblyf. Groete

Danielle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2018

Beautiful escape. We were 3 couples on our annual getaway. The house is spacious and equipped with everything you need to self cater. Indoor and outside braai perfect for any weather forecast. Location is walking distance to all shops, pubs and water park. Definitely value for money, the photos don't do the house justice. Hooe to return again one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Fantastiese geriewe en sentraal geleë. Gerieflike geriewe en baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22aca21dd5a2d7030484941cd4be0765a00a51a0f0d7ceab75319deda491453a48dd2c947ad38d81a6490e660914b14844e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 385 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 6 Magersfontein Road Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.128850824843 22.115095273016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang