Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis by die See

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 R2 385 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis by die See is in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Hartenbos is 'n gewilde vakansieplek, veral vir gesinne, en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en het baie winkels en restaurante om van te kies.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer en 2 ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien, bring asseblief net jou eie strand- en badhanddoeke. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n aparte vrieskas, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n oond en stoof.

Die huis beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-opstelling. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam om van hierdie fasiliteit gebruik te maak.

Daar is 'n binnebraai-area, asook braaigeriewe op die balkon. Die huis is naby die strand, 'n binnenshuise verhitte swembad, plaaslike winkels en restaurante en 'n pretpark.

Hartenbos is bekend vir sy gematigde klimaat en is ideaal vir vakansie reg deur die jaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Huis by die See
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 650
R2 650 R2 385
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22aca21dd5a2d7030484941cd4be0765a00a51a0f0d7ceab75319deda491453a48dd2c947ad38d81a6490e660914b14844e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 385 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 6 Magersfontein Road Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.128850824843 22.115095273016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang