Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Emmaus

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mrt 2024 tot 8 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Emmaus is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Franskraal, sowat 100 meter van die kuslyn af geleë, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet of op een van die rusbanke in die sitkamer ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n vol ruiker DStv-kanale, baie boeke om te lees, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Draagbare braaigeriewe word voorsien onder die groot melkhoutbome in die tuin. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Maraisstraat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef405d06da4109607a78eac430e551c10570ef8b4b16216fbe7e9dd86b04596fdd46e8d0b423a2b7374eca78100cb6a2b99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 75 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6110331 19.3760202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang