Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Genade

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotielaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis Genade is in Hartenbos, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, ysmasjien, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Die sitareas, een op die grondvloer en een op die eerste verdieping, het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die leefarea lei na 'n ruim patio met ingeboude braaigeriewe, tafeltennis, veerpyltjies, 'n swembad en 'n lieflike tuin met skouspelagtige uitsigte.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Huis Genade
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tambotielaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Genade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotielaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa20e815c4ef37fbfad2b1a5eef6ef1888896fdbbb5d493d5e784258d34efc491ef56bd0fba8a1cc87b9888013038064bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Tambotie Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-16:00 10:00 -34.126105546427 22.099317543655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang