Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis in Hermanus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pieter Gideon Z
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Blissful. The stay was great, good value for money and very well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Comfort, independence and beach close by. We had a lovely stay, comfortable and provided everything we needed. Nice to have a free-standing 3-bed house to ourselves, central enough to beaches, shops and far enough from the busy town to ensure a relaxing stay! Will recommend and rebook if in Hermanus again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aneesa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Value for money, cosy and charming. Betsie was a helpful hostess. Prompt communication. The house is spacious and was left spotless and well equipped with everything you need. It's a pretty home; pictures don't do it justice. 3-5 min drive to Grotto Beach; we wouldn't have walked the distance with a toddler. Also, the house is on a busy road. Close to the OK and Spar. Lovely front garden with a paved area at the back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ons sal beslis weer daar tuis gaan. Daar is alles wat nodig is, die plek is skoon en netjies met die lekkerste kuier-skaduboom. Baie dankie, that ons jou plekkie kon deel, en ook baie baie dankie dat klein Riekie (baba Wors-hondjie) ook welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Rustig en veilig. Baie goeie diens van die eienaars - alles wat jy nodig het. Dit is 'n rustige area sonder WiFi, maar dit is naby 'n mooi strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

This was a nice get-away location. Neat and tidy with a helful host. It would have been useful if there was Wi-Fi or to tell us beforehand that there was none available so that we could have made a plan. However, it didn't detract from the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colin U
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Delightful. We had a great stay. User friendly and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ailze W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Het baie tuis gvoel, ek sal hierdie plek vir enigeen aanbeveel. Was baie netjies, het veilig gevoel, atmosfeer was baie nice en die seelug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Gesellig, gerieflik en rustig. Huis in Hermanus was 'n lekker naweekwegbreek. Ten volle toegerus en gerieflik geleë tussen die dorp, die see en die berge. Ons het baie lekker gekuier en sou dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Huis in Hermanus
Dankie Johann! En dankie dat julle sulke oulike gaste was en die huis perfek agter gelaat het!

Gerda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Té lekker dat ons see toe kan stap. 'n Besige lewe laat ons ons kar wil parkeer en net stap. Dit was so. Huis is heerlik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 313, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA087dcbb515bff0e050f49e4679f7c0b4992bd7dcdadcd90abd76ffabb2f5d72100ca0fa0a6c62f278da6170c3ac4ae6a9bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 313 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413089143631 19.29846757424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang