Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Klipdrift Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Rensche E
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Great place to stay. Very homey and a great location to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria S
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Het gevoel soos by my huis. Dit was so baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Good value self catering. Dated, but clean. WiFi unavailable for 2 days. Bedding and towels changed every 5 days. Lock-up garage and ample freezer space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Sorry Ryno, die krag was mos af, dan werk die WiFi nie. Hul het updates gedoen op elektrisiteit na die myne. Jammer daaroor. Val

Gerda J
1 nag
4.8
Des 2021

Heerlik. Val en Lucus is die perfekte gasheer/-vrou. Ons het dit geniet en sal definitief weer by Huis Klipdrift slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Baie gerieflik en privaat, alles wat mens nodig het! Baie gerieflike blyplek met private braai-area. Stapafstand van die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Baie dankie.

Kobie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Baie veilig en netjies. Heerlik gebly. Netjies en skoon. Vriendelike werker, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Baie baie dankie Val

Caren V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2019

Veilige slaapplek en vriendelike diens. Die motorhuis vir ons voertuig was 'n bonus. Alles wat ons benodig was daar asook raad oor waar die vis dalk mag byt. WiFi het wonderlik gewerk en die kinders het dit baie geniet. Rustige blyplek stapafstand van die Spar af.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Baie dankie.

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Rustige verblyf! Behulpsame diens was vir my baie goed daar in die vreemde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Baie dankie.

Nadia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Gemaklik en skoon. Verblyf was skoon en gemaklik. 'n Mens is verwelkom met vriendelike groete en voel tuis onmiddellik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus U
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2018

'n Baie goeie ervaring en ver bo ons verwagtings (insluitende die WiFi). Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
Huis Klipdrift Self-catering
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 142, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwJKSoUAOqbl8lxL7USNL9sKE6AeNPXEhTP3MCFHWnRDTSJ2NVL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 142 Kabeljou Street Hentiesbay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.115818280863 14.279254307749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang