Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis Marais is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die Langezandt Vissersdorpie in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die stad se gewoel wil ontsnap.

Dié eiendom kan 8 gaste op 'n slag gerieflik akkommodeer en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n kothuis. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n solderruimte, terwyl die kothuis 'n en suite-slaapkamer het. In die huis is die hoofslaapkamer ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer en die solderkamer het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Die kothuis het ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n lieflike tuin en onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand en hawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08840d63f091673e7d27ab665366b228e0de3bf1cd1684057143af9b53a4202782f87820ae3869a1e2f0c15c9a3697e08ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) Langezandt Fishermans Village Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7855803 20.0443972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang