Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Oubaai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Huis Marais Oubaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magdalena B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena B

Heerlik gerus in 'n baie mooi omgewing.

Verblyf was baie lekker en geriewe was luuks, netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie verblyf.

Gail E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail E

Absolute gemak, gasvryheid in 'n asemrowende hemel op aarde wooneenheid.

Die wooneenhede is met smaak versier en het soveel ruimte. Ons het die rustigheid en kalmte waardeer. 'n Uitstekende gasvrou en jy kon enigetyd op haar nommer druk. Ek sou enigetyd die Bistro by die hotel op die landgoed aanbeveel. Ons het 'n heerlike aandete en vriendelike diens ontvang daar.

Marinda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Goeie akkommodasie en ligging vir die prys.

Ons het heerlik gebly. Die klein eenheid is net te klein vir langer as 5 dae. Geen stoof of plaat nie en die winkel is bietjie ver. Maar dit is baie ingerig vir 'n 2 of 3 nag. Yskas hou goed alles koud. Die bed en linne is super cool en skoon en gemaklik. Die groot shower is 'n pluspunt. Die enigste probleem is al die verkeer. Dis verskriklik baie karre en vragmotors op en af. Jy moet ongelukkig die deur toe maak om die geraas buite te hou. Die tuine is pragtig versorg en die eienaar het alles moontlik gedoen om ons gerieflik te kry. Baie dankie Madri.

Huis Marais Oubaai se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle, Marinda Brink. Ons luister graag na ons gaste en hulle behoeftes. Huis Marais Oubaai het 'n Snappy Chef induksie plaat met potte en panne aangeskaf vir die klein kombuisie. Die bure het nou klaar gebou so daar is nou nie meer soveel voertuie wat na hulle perseel toe beweeg nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Huis Marais Oubaai
Giselle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle D

Super awesome!

It was really awesome. It was so clean and comfortable. And the host is really friendly! Definitely going to book here again because it's now my favorite place.

Krystle T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle T

Luuks en goed gelê.

Was baie lekker gewees.

Louie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie E

Goeie waarde vir geld, stylvol en kwaliteit van geriewe uitstekend.

Eienaars was baie vriendelik en het ons baie goed verwelkom. Die geriewe was van goeie kwaliteit en het gevoel soos my eie huis. Ons het baie lekker gebly dankie.

Tilana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana V

Baie lekker!

Ons het baie lekker gekuier. Baie rustig en mooi plekkies om uit te kyk oor die see.

Zephanic M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zephanic M

Ontspanne. Gerieflik. Avontuurlustig.

Dit was baie lekker. Definitief beter as verwag. Sal definitief weer die plek in die toekoms wil besoek.

Hettie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie E

Modern luxury studio for 2 in peaceful estate. Very secure.

Beautiful modern clean studio. The studio offered everything we needed. Very safe and peaceful.

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f46aecafd8fe087170962698804e617ca2394baa7e252e6e1dd0b3caf4e3b9d878e21cc7eaf7d0198ff4c39c0c644a80109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1199 Ocean Vista Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0527036034 22.421891829183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang