Huis Marais Oubaai
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Magdalena B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n baie mooi omgewing.
Gail E - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute gemak, gasvryheid in 'n asemrowende hemel op aarde wooneenheid.
Marinda B - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie akkommodasie en ligging vir die prys.
Lees meerHuis Marais Oubaai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle, Marinda Brink. Ons luister graag na ons gaste en hulle behoeftes. Huis Marais Oubaai het 'n Snappy Chef induksie plaat met potte en panne aangeskaf vir die klein kombuisie. Die bure het nou klaar gebou so daar is nou nie meer soveel voertuie wat na hulle perseel toe beweeg nie. Hoop om julle gou weer te sien.
Giselle D - Feb 2024
Algehele gradering
Super awesome!
Krystle T - Jan 2024
Algehele gradering
Luuks en goed gelê.
Louie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, stylvol en kwaliteit van geriewe uitstekend.
Tilana V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Zephanic M - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanne. Gerieflik. Avontuurlustig.
Hettie E - Des 2023
Algehele gradering
Modern luxury studio for 2 in peaceful estate. Very secure.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang