Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Oubaai

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magdalena B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gerus in 'n baie mooi omgewing. Verblyf was baie lekker en geriewe was luuks, netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Absolute gemak, gasvryheid in 'n asemrowende hemel op aarde wooneenheid. Die wooneenhede is met smaak versier en het soveel ruimte. Ons het die rustigheid en kalmte waardeer. 'n Uitstekende gasvrou en jy kon enigetyd op haar nommer druk. Ek sou enigetyd die Bistro by die hotel op die landgoed aanbeveel. Ons het 'n heerlike aandete en vriendelike diens ontvang daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie akkommodasie en ligging vir die prys. Ons het heerlik gebly. Die klein eenheid is net te klein vir langer as 5 dae. Geen stoof of plaat nie en die winkel is bietjie ver. Maar dit is baie ingerig vir 'n 2 of 3 nag. Yskas hou goed alles koud. Die bed en linne is super cool en skoon en gemaklik. Die groot shower is 'n pluspunt. Die enigste probleem is al die verkeer. Dis verskriklik baie karre en vragmotors op en af. Jy moet ongelukkig die deur toe maak om die geraas buite te hou. Die tuine is pragtig versorg en die eienaar het alles moontlik gedoen om ons gerieflik te kry. Baie dankie Madri.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madri
Huis Marais Oubaai
Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle, Marinda Brink. Ons luister graag na ons gaste en hulle behoeftes. Huis Marais Oubaai het 'n Snappy Chef induksie plaat met potte en panne aangeskaf vir die klein kombuisie. Die bure het nou klaar gebou so daar is nou nie meer soveel voertuie wat na hulle perseel toe beweeg nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Giselle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Super awesome! It was really awesome. It was so clean and comfortable. And the host is really friendly! Definitely going to book here again because it's now my favorite place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krystle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Luuks en goed gelê. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld, stylvol en kwaliteit van geriewe uitstekend. Eienaars was baie vriendelik en het ons baie goed verwelkom. Die geriewe was van goeie kwaliteit en het gevoel soos my eie huis. Ons het baie lekker gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker! Ons het baie lekker gekuier. Baie rustig en mooi plekkies om uit te kyk oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zephanic M
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Ontspanne. Gerieflik. Avontuurlustig. Dit was baie lekker. Definitief beter as verwag. Sal definitief weer die plek in die toekoms wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hettie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Modern luxury studio for 2 in peaceful estate. Very secure. Beautiful modern clean studio. The studio offered everything we needed. Very safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f46aecafd8fe087170962698804e617ca2394baa7e252e6e1dd0b3caf4e3b9d878e21cc7eaf7d0198ff4c39c0c644a80109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1199 Ocean Vista Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0527036034 22.421891829183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang