Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Oubaai

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huis Marais Oubaai bied selfsorgverblyf op die veilige Oubaai Golf Estate in Heroldsbaai en bied 'n mengsel van gerief en vermaak in 'n stylvolle en warm omgewing.

Die woonstel beslaan die onderste deel van die huis en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en 'n knus sitarea.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging en 'n spieëltafel.

Die woonstel het 'n binnebraai-area en 'n aparte sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, konveksie-oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Magdalena B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gerus in 'n baie mooi omgewing. Verblyf was baie lekker en geriewe was luuks, netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie v...
Sien meer
Jun 2024
Gail E
Gesin met tieners
5.0
Absolute gemak, gasvryheid in 'n asemrowende hemel op aarde wooneenheid. Die wooneenhede is met smaak versier en het soveel ruimte. Ons het die rustig...
Sien meer
Mrt 2024
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie akkommodasie en ligging vir die prys. Ons het heerlik gebly. Die klein eenheid is net te klein vir langer as 5 dae. Geen stoof of plaat nie en d...
Sien meer
Feb 2024
Giselle D
Saam met lewensmaat
5.0
Super awesome! It was really awesome. It was so clean and comfortable. And the host is really friendly! Definitely going to book here a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Krystle T
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks en goed gelê. Was baie lekker gewees.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Marais Oubaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f46aecafd8fe087170962698804e617ca2394baa7e252e6e1dd0b3caf4e3b9d878e21cc7eaf7d0198ff4c39c0c644a80109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1199 Ocean Vista Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0527036034 22.421891829183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang