Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Oubaai

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huis Marais Oubaai bied selfsorgverblyf op die veilige Oubaai Golf Estate in Heroldsbaai en bied 'n mengsel van gerief en vermaak in 'n stylvolle en warm omgewing.

Die woonstel beslaan die onderste deel van die huis en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en 'n knus sitarea.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging en 'n spieëltafel.

Die woonstel het 'n binnebraai-area en 'n aparte sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, konveksie-oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Huis Marais Oubaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Marais Oubaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f46aecafd8fe087170962698804e617ca2394baa7e252e6e1dd0b3caf4e3b9d878e21cc7eaf7d0198ff4c39c0c644a80109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1199 Ocean Vista Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0527036034 22.421891829183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang