Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Herolds Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Huis Marais Herolds Bay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leonard H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Baie goed.

Baie netjies, ruim en goed toegerus.

Talisa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talisa V

Amazing.

It was great, thank you.

Carin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H

Wonderlik.

Fantastiese skoon plek, baie gemaklik en uitstekend toegerus.

Jacques M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Fantastiese waarde vir geld.

Ek moet sê, hierdie verblyf is nou regtig waarde vir jou geld. Hierdie "flat" is tamelik groot met baie goeie fasiliteite. Ek het net een aand gebly, maar as ek weer in die area is, sal ek beslis weer hierdie plekkie kies.

Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Volkome huisgenote gevoel en behandel.

Baie aangenaam omdat aan elke verwagting voldoen het en meer.

Henna N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

‘n Aangename verblyfplek wat aan te beveel is.

Pragtige woonstel wat goed ingerig en netjies is. Miskien net ’n wenk om ook gesigdoeke saam met badhanddoeke uit te sit vir gaste.

Ancha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancha B

Heerlik.

Alles was pragtig, prakties en gemaklik. Kan dit beslis aanbeveel, goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.

Huis Marais Herolds Bay se terugvoer

Baie dankie, Ancha. Julle was wonderlike gaste!

Huis Marais Herolds Bay
Jan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Rustige, mooi omgewing en naby alles.

Baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies en gemaklik.

Madelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V

Fantastiese plek met paar klein hindernisse wat maklik uitgesorteer kan word.

Pragtige nuwe moderne huis, top standaard moet egter volgehou word. Yskas moet ontdooi en skoongemaak word, vorige gaste se oorskietkos moet verwyder word. Wasgoedrak vir nat handdoeke is 'n vereiste. 2 Hangers in kas is onvoldoende. Ekstra gemakstoel in slaapkamer en sitkamer sal aanbeveel word. Skoonmaakitems soos stofsuier en strykplank moet agtertoe gebêre word. Laat asb. duidelike instruksies aangaande TV, DStv of ander kanale - dit was nie beskikbaar nie. Houer vir suiker, koffie moet na elke gas gewas word.

Huis Marais Herolds Bay se terugvoer

Goeie dag, Madelene

Baie dankie vir jou terugvoering, ons is oop vir verbetering. Die yskas, is reeds vervang met 'n splinternuwe yskas. Die stofsuier en strykplank is daar vir gaste se gerief, daar is planne om 'n besemkas in te sit. Die uitleg vir die plek is gemaklik vir twee gaste.

Huis Marais Herolds Bay
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker rustige omgewing het gemaak dat ons lekker gekuier het.

Die woonstel is baie groot en ruim met 'n pragtige groot TV-skerm, maar sekere basiese items was nie daar nie, soos 'n kombuisskêr, broodmes en drinkglase (soos op sommige fotos aangedui). 'n Baie lekker stort met vinnige warm water, maar 'n rakkie sou baie handig gewees het. Dit was heerlik om nie te bekommer oor beurtkrag nie.

Huis Marais Herolds Bay se terugvoer

Hi Johan, baie dankie dat julle Huis Marais Heroldsbaai gekies het vir julle wegbreek. Ons waardeer jou voorstelle en terugvoering, ons bring die verbeteringe dadelik aan. Vriendelike groete, Huis Marais Heroldsbaai.

Huis Marais Herolds Bay
Tineke M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tineke M

Goeie waarde vir geld.

Weereens baie lekker gebly, dankie.

Crisna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crisna D

Awesome verby!

Ek het 'n fout gemaak met my besprekingsdatums. Ons gasvrou het regtig soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons sal beslis weer die verblyf in Harholdsbaai besoek. Die verblyf was 5 ster, gerieflik, netjies en die mense was die beste van alles. Gaan besoek gerus!

Marick H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marick H

Pragtige blyplek.

Huis Marais is 'n lieflike blyplek. Dit is baie mooi en is lekker ingerig. Die diens is vriendelik en knap. Heroldsbaai is pragtig.

Johan G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Ons het die verblyf baie geniet, dit was só netjies en skoon.

Chantelle E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Comfortable coastal stay.

Enjoyable stay, with all the comforts required including an inverter with no loadshedding impact. Nice to have a place that is pet friendly and lots of places to walk the dog including the beautiful community garden close by.

Tineke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke M

Baie netjies en ruim.

Ideale oorslaapplek. Baie netjies en ruim met 'n reuse TV en 'n koninggrootte-bed. Ook vriendelike ontvangs.

Jean-pierre B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre B

Perfekte naweekwegbreek vir 'n klein gesin.

Baie goed ingerig, alles wat nodig is. Sal vir seker weer daar oorbly as die geleentheid daar is.

Madri M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri M

Lieflike eenslaapkamer woonstel.

Ons het slegs een nag oorgeslaap. Die eenslaapkamer woonstel is 'n losstaande eenheid op 'n woonerf wat heeltemal privaat en eenkant is. Dit is baie goed toegerus met alles wat nodig kan wees vir 'n lekker verblyf. Ruim slaapkamer en ook ruim leefarea. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel, ook vir langer verblyf.

Crystal-anne B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal-anne B

Uitstaande gehalte!

Ek is erg vol fiemies wanneer dit kom by die kwaliteit van beddegoed en hoe skoon 'n eenheid is. Huis Marais het alles gebied wat ons nodig gehad het en wat vir ons belangrik is. Die eenheid was silwer skoon, die beddegoed en handdoeke van uitstaande gehalte en die eienaar het selfs bederfies vir ons 4-poot kind voorsien. Snags is die area stil, dus het ons heerlik geslaap sonder die stad se lawaai. Bedags het ons die wêreld per motor verken, aangesien soveel geleenthede en kleiner oorde of dorpies binne kort afstande bereikbaar is. Nogmaals dankie aan die eienaars vir 'n gemaklike atmosfeer en kwaliteit geriewe.

Cathrien B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Baie lekker ruim.

Ons het familie besoek in George. Ons hou daarvan om in ons eie plekkie te bly. Huis Marais was perfek vir ons. Mens is nie eers bewus van loadshedding nie.

Eldri S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldri S

Gerieflik en netjies.

Netjies, goeie waarde vir geld, daar was alles wat ons nodig gehad het. Gerieflik om jou kar by jou te hê en nie bagasie ver hoef te dra of met trappe op te dra nie.

Susan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Dit was aangenaam, skoon en netjies.

Die eenheid is ruim, skoon, netjies en die atmosfeer rustig. Daar was alles wat ons nodig gehad het en die eienaars is aangename, vriendelike mense. Die tydjie daar was beslis vir ons goed gewees. Baie dankie.

Huis Marais Herolds Bay se terugvoer

Baie dankie, Lukas. Ons sien om julle weer te ontvang.

Huis Marais Herolds Bay
James B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Baie lekker, goeie waarde vir geld.

HuiS is baie netjies en skoon. Vriendelike gashere en lekker gekuier.

Huis Marais Herolds Bay se terugvoer

Hi James, baie dankie vir die terugvoering. Huis Marais sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Huis Marais Herolds Bay
Wickus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus H

Het daar vir een nag oorgeslaap.

Baie mooi en ruim plekkie. Gemaklik ingerig. Het baie lekker gebly.

Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlik ontspanne.

Ek stel voor dat die fasiliteit wel "splash back" teëls by die kombuis wasbak opsit, handdoek hanger en klein handdoekie ophang by die badkamer sodat 'n mens jou hand kan afdroog, asook TV tafeltjie om los goed op neer te sit. Streaming TV baie "intermittent" wat baie steurend was. Groete

Thinus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus D

Stil en rustig.

Die woonstel is baie groot, maar sekere basiese items was nie daar nie, soos 'n kombuisskêr, slaailepels en 'n eierspaan. Daar was 'n Nespresso-masjien, maar geen pofs nie; ook geen airfryer of oond soos op sommige van die foto's nie. Daar was wel melk en water in die yskas wat oulik was.

Huis Marais Herolds Bay se terugvoer

Hi Thinus

Dankie vir jou terugvoering, ons maak definitief 'n plan.

Groete,
Huis Marais

Huis Marais Herolds Bay
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760d67495c65be6c8cb06fc80e2e58644b9f3744e80f25a5733ee53244479ab8be21dda2b3ac2d01112b799309af3990b61f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048380083551 22.399454450926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang