Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Herolds Bay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Leonard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie goed. Baie netjies, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was great, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Fantastiese skoon plek, baie gemaklik en uitstekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantastiese waarde vir geld. Ek moet sê, hierdie verblyf is nou regtig waarde vir jou geld. Hierdie "flat" is tamelik groot met baie goeie fasiliteite. Ek het net een aand gebly, maar as ek weer in die area is, sal ek beslis weer hierdie plekkie kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Volkome huisgenote gevoel en behandel. Baie aangenaam omdat aan elke verwagting voldoen het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

‘n Aangename verblyfplek wat aan te beveel is. Pragtige woonstel wat goed ingerig en netjies is. Miskien net ’n wenk om ook gesigdoeke saam met badhanddoeke uit te sit vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik. Alles was pragtig, prakties en gemaklik. Kan dit beslis aanbeveel, goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madri
Huis Marais Herolds Bay
Baie dankie, Ancha. Julle was wonderlike gaste!

Jan M
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustige, mooi omgewing en naby alles. Baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantastiese plek met paar klein hindernisse wat maklik uitgesorteer kan word. Pragtige nuwe moderne huis, top standaard moet egter volgehou word. Yskas moet ontdooi en skoongemaak word, vorige gaste se oorskietkos moet verwyder word. Wasgoedrak vir nat handdoeke is 'n vereiste. 2 Hangers in kas is onvoldoende. Ekstra gemakstoel in slaapkamer en sitkamer sal aanbeveel word. Skoonmaakitems soos stofsuier en strykplank moet agtertoe gebêre word. Laat asb. duidelike instruksies aangaande TV, DStv of ander kanale - dit was nie beskikbaar nie. Houer vir suiker, koffie moet na elke gas gewas word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madri
Huis Marais Herolds Bay
Goeie dag, Madelene Baie dankie vir jou terugvoering, ons is oop vir verbetering. Die yskas, is reeds vervang met 'n splinternuwe yskas. Die stofsuier en strykplank is daar vir gaste se gerief, daar is planne om 'n besemkas in te sit. Die uitleg vir die plek is gemaklik vir twee gaste.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie lekker rustige omgewing het gemaak dat ons lekker gekuier het. Die woonstel is baie groot en ruim met 'n pragtige groot TV-skerm, maar sekere basiese items was nie daar nie, soos 'n kombuisskêr, broodmes en drinkglase (soos op sommige fotos aangedui). 'n Baie lekker stort met vinnige warm water, maar 'n rakkie sou baie handig gewees het. Dit was heerlik om nie te bekommer oor beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madri
Huis Marais Herolds Bay
Hi Johan, baie dankie dat julle Huis Marais Heroldsbaai gekies het vir julle wegbreek. Ons waardeer jou voorstelle en terugvoering, ons bring die verbeteringe dadelik aan. Vriendelike groete, Huis Marais Heroldsbaai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760d67495c65be6c8cb06fc80e2e58644b9f3744e80f25a5733ee53244479ab8be21dda2b3ac2d01112b799309af3990b61f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048380083551 22.399454450926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang