Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Herolds Bay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis Marais Herolds Bay is 'n selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se hoofhuis in Heroldsbaai vorm. Dit is net 8 km vanaf George Lughawe, 18 km vanaf Garden Route Mall en 2 km vanaf Heroldsbaai-strand geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea met 'n slaapbank vir 'n kind. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leonard H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie netjies, ruim en goed toegerus.
Sep 2024
Talisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was great, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Carin H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Fantastiese skoon plek, baie gemaklik en uitstekend toegerus.
Mrt 2024
Jacques M
5.0
Fantastiese waarde vir geld. Ek moet sê, hierdie verblyf is nou regtig waarde vir jou geld. Hierdie "flat" is tamelik groot met baie goeie fasiliteite...
Sien meer
Feb 2024
Francois D
Saam met lewensmaat
5.0
Volkome huisgenote gevoel en behandel. Baie aangenaam omdat aan elke verwagting voldoen het en meer.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Marais Herolds Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760d67495c65be6c8cb06fc80e2e58644b9f3744e80f25a5733ee53244479ab8be21dda2b3ac2d01112b799309af3990b61f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048380083551 22.399454450926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang