Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Marais Herolds Bay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis Marais Heroldsbaai is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die gasheer se hoofeiendom wat in Heroldsbaai geleë is. Dit is gerieflik geleë sowat 8 km vanaf George Lughawe en 18 km vanaf die Garden Route Mall. Die Heroldsbaai-strand is net 2 km weg.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea met 'n rusbank vir slegs kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Huis Marais Herolds Bay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Marais Herolds Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760d67495c65be6c8cb06fc80e2e58644b9f3744e80f25a5733ee53244479ab8be21dda2b3ac2d01112b799309af3990b61f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048380083551 22.399454450926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang