Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Maria

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Bonita W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjies en rustig. Baie lekker, rustige plekkie. Sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

We had a great weekend in Huis Maria and it met all our expectations. The house was perfect for us. Neat and clean. It was safe and within walking distance from the beach. Check-in and check-out was easy, and the security at Shelley Point were friendly and helpful in assisting us to get the key. The neighbourhood is quiet, and all the houses are easy on the eye and neat. The house had WiFi, Netflix, and Apple TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine G
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker voel soos 'n mense se eie huis. Huis was baie mooi. Baie geniet, water in die krane was net baie koud en kon dit nie geniet nie. Maar verder het ons die huis geniet en die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilien W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Will be back. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker ingerigte strandvakansiehuis. Huis Maria is 'n baie lekker en goed-ingerigte strandhuis. Ek dink dit sou ideaal wees om vir 'n langer periode as 'n naweek daar te bly, en St Helenabaai beter te leer ken. Die agterarea is ideaal vir ons hondjies en hulle het lekker op die grasperkie gele. Daar is alles wat 'n mens nodig het in die kombuis, sowel as genoeg ligte vir beurtkrag. Die vloer was 'n bietjie vuil - maar ons het sommer net elke aand ons voete gewas voordat ons in die bed geklim het. Dit is mos vakansie!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Behalwe vir die ongerieflike matras en gehawende wasgoeddraad, lekker gebly. Lekker gebly, goed geleë.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Celeste A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lekker rustige atmosfeer. Goed toegerustige plekkie en goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Huis Maria
Thank you Celeste, we hope to have you back real soon.

Cathrine Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastic, really enjoyed our stay. Would definitely recommend Huis Maria to friends to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

For us it was great home away from home, secure and safe. Area is very still and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheridan-jane W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Absolutely wonderful, we will definitely be back. Loved every minute! We will definitely be back to Huis Maria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Huis Maria
Thank you Sheridan-jane for the amazing review. We are looking forward to welcoming you back ta Huis Maria.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-keeromstraat 14, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NTQ4MGI2LTUwZjktNGY3NS05N2Q2LWY0YWY5NjBkZTFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 14 Goshawk Close Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721577 17.958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang