Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Maroela

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

So lekker gebly! Ongelooflik lekker! Sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Beste Michelle Ek is dankbaar julle het lekker gekuier! Mooi bly Ronel

Wernhard P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Oneglooflik lekker! Ons verblyf was ongelooflik. Dit was rustig, ons vierpoot kuiergaste was elke dag daar! Die plek is perfek, ruim en baie skoon en netjies. Dankie Huis Maroela! Sein julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantastic. We really enjoyed our stay at Huis Maroela. The house is really clean and comfortable. Very private with lots of animals visiting. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Baie bly julle het lekker gekuier. Julle is puik gaste. Ons sien julle weer. Groete, Ronel

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absolutely stunning! We had the most memorable stay at Huis Maroela. This house has a real 'wow' feeling!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Thank you Ronelle! Glad you enjoyed your stay. Keep well. Ronel

Adré O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Huis Maroela vir jou los ek woorde, want dis al wat my dankbaarheid kan beskryf. Daar is nie genoeg woorde om Huis Maroela te beskryf nie. Ons het so lekker gebly en neem sakke vol kosbare herinneringe met ons saam. Wild op jou voorstoep kom bederf mens deur die dag. Die huis is ongelooflik netjies en skoon, beskik oor alles wat 'n mens nodig het op vakansie. Huis Maroela vir jou los ek woorde, want dis al wat my dankbaarheid kan beskryf. Vir jou hang ek sterre aan die Maroelaboom op vasgebind met stringe herinneringe van lag en samesyn. Kosbare familietyd wat glinster met die môre-sonsopkoms. Ek los brief-beloftes onder my goeie bedoelinge en hoop dat genade samesyn sal vergesel op jou toekoms-reis. Baie liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Die mooiste resensie wat my in trane gehad het! Duisende dankies vir die waardering.

Lourens P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wow. Was wonderlik. Rustig in die natuur in 'n pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Dankie, Lourens!

Reze K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wens ons kon langer kuier! Tweede keer wat ons by Huis Maroela tuisgaan. Heerlik gekuier en die kinders het die diere (zebra's, wildebeeste, kudu's, krimpvarkies) op die voorstoep baie geniet. Die huis is baie goed toegerus met alles wat nodig is! Nog net so netjies en goed opgepas soos ons besoek 2 jaar gelede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Goeiemiddag Reze, Bly julle het julle tweede besoek ook geniet. Baie dankie vir die blyk van waardering. Groete, Ronel

Annerike M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

'n Ware Marloth Park ervaring. Ons is lief vir Marloth Park en Huis Maroela dra die regte karakter oor van Marloth Park. Die huis is skoon, ruim en modern. Ons was vier volwassenes met twee baie klein kinders en ons het nogsteeds gepas en gemaklik gebly. Die huis is lekker warm in die winteraande. Met die groot oop vensters is mens heeltyd deel van die natuur. Diere wat kom kuier is volop. Ons het ook baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Hallo Annerike Baie bly julle het lekker gekuier by ons. Ook dankie vir jou WhatsApp. Ek waardeer regtig jou positiewe insette. Groete Ronel

Ezna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies. Als wat jy nodig het. Dis die derde keer wat ons by Huis Maroela bly. Sal nie iewers anders in Marloth Park bly nie. Daar het so baie diere kom kuier en die kameelperde was my gunsteling. Dankie tannie en oom, die huis is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Baie dankie vir die waardering sien julle weer! Groete Ronel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 667, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfdc022830db3a1c0dba51c1a9d3534a312125ba9a260bf00cd7f6e8fd4efe0cc8e5629245553ea32b4a04a40e90e5465fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 116 5 1 5 667 Hornbill Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358306913309 31.761546093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang