Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Natures Valley

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mariette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2019

Een vakansie met see, son en een goeie slaapplek 10/10. Ons het die tyd in Nature's Valley ongelooflik geniet. Huis Natures Valley het daar een groot rol in gespeel. Die huis is goed onderhou, heel skoon en prima toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir een goeie vakansie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2017

Neat and convenient. Fully equipped, good quality kitchen utensils and bedding. All in good working order, no issues. Neat bathrooms, hot water. Practical setup of living area, entrance and garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Huis Natures Valley
Thank you very much. I am happy that you enjoyed your stay. Regards, Mark and Izette

Hendrik M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Vir meer kon ons nie vra nie. Awesome! Werklik 'n spesiale vakansieplek. 'n Uitstekende bestemming vir 'n kwaliteit gesinsvakansie. Die eenheid bied als wat mens dalk kan benodig, skoon, netjies, goed geleë ens. Die eienaar is baie vriendelik en uiters behulpsaam. Die omgewing bied als van see, lagoon, wandelpaaie, asemrowende uitsigte, visvang, swem, kanovaart, en kwaliteit familietyd ... wat meer kan mens vra van 'n vakansieplek. Hierdie is beslis nie die plek vir die persoon wat van die stadslewe, "shopping-malls" en kuierplekke hou nie, dit is presies die teenoorgestelde: natuurskoon, rustigheid, familietyd, rustyd ... hier kan mens die Skepper se handewerk beleef. Nature's Valley, en veral "Huis Natures Valley" sal ons sommer gou-gou weer sien, kan nie wag om weer soontoe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R8 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georgeslaan 471, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZTE4Zjc5LWEwYmYtNGMzMS04NzliLTM3MWUxODEzM2Q2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 471 St George's Avenue Natures Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98029315385 23.55636334416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang