Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis See-nekal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 736, Roman-straat, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huis See-nekal word deur pragtige groen natuurskoon en wonderlike stranduitsigte omring en bied knus selfsorgverblyf. Dit is tussen die Boesmans- en Kariega-riviere in Boknesstrand in Kenton On Sea en is 'n ideale keuse vir rustige dog onvergeetlike verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer, met 1 slaapkamer met 'n ruim badkamer met 'n stort en toilet. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange.

Die Luukse eenheid se leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, stoofplaat, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met 'n TV, terwyl die Standaard-eenheid soortgelyke luukse kenmerke bied met 'n kombuisie wat 'n stoofplaat, ketel, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware insluit. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste die pragtige groen tuin en see-uitsigte geniet of die verskeie besienswaardighede en aktiwiteite wat die area bied verken en geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 736, Roman-straat, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 736, Roman-straat, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eefe4e860a15ed905fcb6601264725f74691433be4c722b6c56fcfa0e0be6281b29ba240391b8291d3859d741ccf69cb3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 736 Roman street 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.739026939637 26.56815166627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang