Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van Brood

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Huis van Brood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louisa M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Verwelkomend and behulpsaam.

Baie dankie vir al die moeite, raad en ondersteuning. Julle het ons aankoms in Malmesbury so aangenaam gemaak en al die advies help ons baie in ons nuwe tuisdorp.

Marius M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Gerieflik en netjies als wat nodig was.

Lekker gebly, gerieflik en netjies.

Helena J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Ons het vreeslik welkom gevoel.

Die kamers is smaakvol en pragtig gemeubeleerd met goeie kwaliteit beddens en eintlik meer as wat ons nodig gehad het. Dit is skoon en netjies en sal absoluut 5-ster gehalte.

Lize Marié D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Marié D

Lekker, vriendelik, warm, netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was spotless en lieflik! Lekker warm kwaliteit beddegoed perfek vir die winter. Die ontbytpakkie was 'n groot plus!

Chrystal N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal N

It was a pleasant stay with a hospitable host.

The rooms were neat and clean, and we had a pleasant stay. However, there was no DStv. The host was very hospitable and made us feel very welcome.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50b6eb89d7dc5e506687f93568d40a1f7115d32ddc727cfc74070a040cb29e17d944612cae8508de5a43349ae17c072b1070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 11 Merino Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.445636945175 18.723730417058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang