Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van Brood

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ontsnap na die rustige en skilderagtige omgewing van Huis van Brood, 'n bekoorlike gastehuis wat in die stil woonbuurt van Malmesbury geleë is en tussen die asemrowende koringlande en wingerde van die Wes-Kaap skuil.

Gaste kan tussen 2 kamers wat elk gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het, kies. Koringaar het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en Wingerdstok het 'n koningingrootte-bed.

Elke kamer het 'n privaat ingang, WiFi, lugversorging, 'n yskassie, haardroër, 'n TV (Showmax, Netflix, maar geen DStv nie) en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n omskakelaar wat aan gaste 'n gewaarborgde kragtoevoer tydens kragonderbrekings verskaf. Die lugversorging is nie daaraan gekoppel nie.

Of gaste op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n rustige toevlugsoord buite die gewoel van die stad, Huis van Brood bied die perfekte basis vanwaar gaste die natuurskoon en kulturele erfenis van die omliggende area kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Louisa M
Saam met lewensmaat
5.0
Verwelkomend and behulpsaam. Baie dankie vir al die moeite, raad en ondersteuning. Julle het ons aankoms in Malmesbury so aangenaam gemaak en al die a...
Sien meer
Jul 2024
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies als wat nodig was. Lekker gebly, gerieflik en netjies.
Jul 2024
Helena J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vreeslik welkom gevoel. Die kamers is smaakvol en pragtig gemeubeleerd met goeie kwaliteit beddens en eintlik meer as wat ons nodig gehad het....
Sien meer
Jun 2024
Lize Marié D
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker, vriendelik, warm, netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was spotless en lieflik! Lekker warm kwaliteit beddegoed perfek vir d...
Sien meer
Jul 2024
Chrystal N
4.8
It was a pleasant stay with a hospitable host. The rooms were neat and clean, and we had a pleasant stay. However, there was no DStv. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis van Brood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merinostraat 11, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50b6eb89d7dc5e506687f93568d40a1f7115d32ddc727cfc74070a040cb29e17d944612cae8508de5a43349ae17c072b1070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 11 Merino Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.445636945175 18.723730417058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang