Huis van Seisoene
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reserl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Attie C - Apr 2024
Algehele gradering
Vir seker weer gebruik.
Andrew K - Jul 2023
Algehele gradering
It was really value for money. The reception was warm which was much appreciated.
Huis van Seisoene se terugvoer
It was a pleasure hosting you. I will take it under consideration, but for now, I am self-catering.
Hence no meals, as uber eats and ordering online is much more in demand.
Erika P - Feb 2023
Algehele gradering
Net wow. Die diens is baie goed. Verwelkom met aankoms.
Louw D - Sep 2024
Algehele gradering
OK.
Victor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies met veilige parkering.
Huis van Seisoene se terugvoer
Baie dankie.
Hoop om julle weer te huisves
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Die mense is trots en passievol.
Huis van Seisoene se terugvoer
Baie dankie Riaan,
Ek is dankbaar dat julle n goeie lekker ervaring en verblyf geniet het.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Sol R - Mei 2022
Algehele gradering
Overnight stay.
Audrey M - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Huis van Seisoene se terugvoer
Thank you so much Audrey, it was nice to host you. Hope to see you again in the future.
Jayjay A - Sep 2021
Algehele gradering
Twee nagte
Annette K - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker en gerieflik gebly.
Huis van Seisoene se terugvoer
Baie dankie, Annette. Ons is so dankbaar dat julle tevrede was en 'n goeie ervaring gehad het. Sien julle graag weer in die toekoms.
Mercia V - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely place that feels like home.
Huis van Seisoene se terugvoer
Baie dankie. Was heerlik om julle te huisves.
Colin O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulik en gasvry.
Huis van Seisoene se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang