Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van Seisoene

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reserl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Huis van Seisoene
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Attie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C

Vir seker weer gebruik.

Netjies skoon, vriendelike ontvangs. Duidelike verduideliking oor veiligheid in die kompleks.

Andrew K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

It was really value for money. The reception was warm which was much appreciated.

It would be fantastic if you could add breakfast.

Huis van Seisoene se terugvoer

It was a pleasure hosting you. I will take it under consideration, but for now, I am self-catering.
Hence no meals, as uber eats and ordering online is much more in demand.

Huis van Seisoene
Erika P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Net wow. Die diens is baie goed. Verwelkom met aankoms.

Die plek is skoon, lekker groot en regtig privaat.

Louw D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw D

OK.

Sien sterre

Victor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V

Skoon, netjies met veilige parkering.

Ideale oornag teen baie billike tarief.

Huis van Seisoene se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om julle weer te huisves

Huis van Seisoene
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Die mense is trots en passievol.

Beste, netjiese plek ooit. Verras met soveel aandag aan klein en tog belangrike dinge, asook selfsorg geriewe. Ook uitstekend bederf met solar/battery rugsteun vir gereelde kragonderbreking.

Huis van Seisoene se terugvoer

Baie dankie Riaan,
Ek is dankbaar dat julle n goeie lekker ervaring en verblyf geniet het.
Hoop om julle spoedig weer te sien.

Huis van Seisoene
Sol R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sol R

Overnight stay.

Lovely place. A bit chilly in winter but the electric blanket helps.

Audrey M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey M

Excellent.

The service was very nice. Clean and the owner is so kind.

Huis van Seisoene se terugvoer

Thank you so much Audrey, it was nice to host you. Hope to see you again in the future.

Huis van Seisoene
Jayjay A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayjay A

Twee nagte

Baie skoon en baie netjies verblyf. Eienaar is ook baie vriendelik en help graag met enige iets al was dit nie nodig nie. Parkeerplek vir groot voertuie in so effens aan die knap kant maar beslis die moeite werd.

Annette K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Ons het baie lekker en gerieflik gebly.

Die bespreking, terugvoer en ontvangs by die gastehuis het alles glad verloop. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was super netjies en mens kan sien die gasvrou gee aandag aan ekstra detail om haar gaste welkom te laat voel.

Huis van Seisoene se terugvoer

Baie dankie, Annette. Ons is so dankbaar dat julle tevrede was en 'n goeie ervaring gehad het. Sien julle graag weer in die toekoms.

Huis van Seisoene
Mercia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

Lovely place that feels like home.

Very nice and clean. Value for you money.

Huis van Seisoene se terugvoer

Baie dankie. Was heerlik om julle te huisves.

Huis van Seisoene
Colin O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin O

Baie oulik en gasvry.

Baie oulik en gasvry. Netjies, skoon en modern.

Huis van Seisoene se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Huis van Seisoene
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be5feaa4169a66fa870bfa0f983b3b1b473eb8b3878732f029a3b513c5095dae1500d8f80f6fa3f5c0dc6bc83c001df4b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 15 De La Harpe Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.846736152154 26.668512040511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang