Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van Seisoene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is vir reisigers en besoekers aan die hospitaal.

Dié dubbelverdieping-gastehuis het 5 kamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. 'n TV met DStv-gastehuispakket, gratis WiFi, USB-muurproppe is beskikbaar.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is verbode in die kamers. Let asseblief daarop dat die gastehuis via trappe bereik word en dit kan moontlik nie geskik wees vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Buiten verblyf is daar ook 'n skoonheidsalon op die perseel. Besprekings kan met aankoms gemaak word. Klerksdorp het talle restaurante en besienswaardighede soos die Rio Hotel Casino and Convention Resort, Klerksdorp Museum, die Faan Meintjies Natuurreservaat en die Parklands Gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Attie C
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker weer gebruik. Netjies skoon, vriendelike ontvangs. Duidelike verduideliking oor veiligheid in die kompleks.
Apr 2024
Andrew K
Saam met vriende
5.0
It was really value for money. The reception was warm which was much appreciated. It would be fantastic if you could add breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Erika P
Saam met lewensmaat
5.0
Net wow. Die diens is baie goed. Verwelkom met aankoms. Die plek is skoon, lekker groot en regtig privaat.
Feb 2023
Riaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Die mense is trots en passievol. Beste, netjiese plek ooit. Verras met soveel aandag aan klein en tog belangrike dinge, asook selfsorg geriewe. Ook ui...
Sien meer
Des 2022
Victor V
Gesin met klein kinders
4.6
Skoon, netjies met veilige parkering. Ideale oornag teen baie billike tarief.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reserl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Huis van Seisoene het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be5feaa4169a66fa870bfa0f983b3b1b473eb8b3878732f029a3b513c5095dae1500d8f80f6fa3f5c0dc6bc83c001df4b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 15 De La Harpe Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.846736152154 26.668512040511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang