Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Vincent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 22, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Huis Vincent is 'n lieflike vakansiehuis in die hawedorp Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié 5-slaapkamerhuis is geskik vir 10 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 5 badkamers, 3 leefareas en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is 2 en suite-slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is, waarvan een uitloop op die balkon met gedeeltelike see-uitsigte en die ander een na die swembadarea. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is, waarvan een ook 'n en suite-badkamer het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat tussen verskeie kamers gedeel word. Die huis bied bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die huis spog met 3 leefareas waar gaste kan ontspan terwyl ander geriewe 'n braai-area op die patio, swembad, DStv, Netflix en veilige parkeerplek vir 4 voertuie insluit. Verder is daar 'n pooltafel, tafeltennis en 'n setperk.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier Museum in, terwyl doendinge in die area visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk en walviskyk in seisoen insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Aneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vincentstraat 22, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Vincent het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 22, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d36e757cdab40331cbbf5a9d517bb790741fa299250bc37a8cd3336693d2600dcff9fdd3f925e5bdefc7c4558fe3b50b4ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 22 Vincent Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1871224 22.1392448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang