Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Zonder Naam

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alex W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Dit was 'n baie lekker plek om in te bly. Die plek was besonders gerieflik en gemaklik. As ek miskien 'n voorstel kan maak, is om 'n ingebouede vuurplek in te sit vir die winterseiseon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasley H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Wonderful. I had a great weekend with friends and I would definitely recommend the accommodation to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Heerlik gekuier. Sal definitief in toekoms weer wil gaan. Leerarea was lekker ruim. Die braai wat onderdak is werk 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Rustige omgewing en mooi uitsig van tweede verdieping. Lekker groot akkommodasie. Trappe bietjie styl, maar andersins heerlik ruim. Braai is op stoep op boonste vloer, lekker kuierplek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Uitstekende fasiliteit. Goeie ligging, goed toegerus, baie goed versorg. Ons gesin van 6 plus Ouma en Oupa het heerlik in Huis Zonder Naam gekuier. Indien jy Witsand wil besoek en beleef, is hierdie waarskynlik die adres wat jy wil oproep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Baie geluk, goeie waarde vir geld. Huis het 'n pragtige uitsig op die see en Witsand se sandduine. Huis is toegerus met als wat nodig is om heerlik te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Beautiful place with a great view. We had a wonderful stay for our fishing trip and the house is perfect, will be back soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yumna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Fantastic, had a relaxing weekend/ Location of accommodation was great. Nice and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saarah P
Kort verblyf
4.2
Feb 2021

This house is so well equipped! We had an amazing stay. The house is so fully equipped with everything we could possibly have needed. Perfect for a large group. Place was spotless when we arrived and we were welcomed with a cute little gift!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2021

Was baie lekker daar, ons het dit baie geniet, sal beslis weer gaan. Die eienaar van die huis, was ook baie behulp saam, ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningklipstraat 5, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc4bf43361ccd23a3b07b7cf4e68b80dd3272829154a8883d61c7b38263c1ce58cfbfc6859da01b4416eedc861346a1929f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 5 Koningklip Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.394667 20.848999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang