Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Zonder Naam

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningklipstraat 5, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis Zonder Naam is 'n lieflike vakansiehuis in die rustige, kusdorpie Witsand in die Kaapse Overberg. Die huis is naby die hoofstrand en restaurante geleë.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste in 'n 4-slaapkamer-dubbelverdiepinghuis. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n dubbelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer, geleë op die grondvloer, het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. 'n Addisionele en suite-slaapkamer is beskikbaar om 'n inwonende oppasser te akkommodeer.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, wasmasjien, TV en DStv in. Parkeerplek is beskikbaar vir 'n enkelvoertuig in die motorhuis, terwyl addisionele parkeerplek voor die huis beskikbaar is.

Gaste kan swem, visvang, seilplankry, diepsee-hengel, snorkel en spiesvisvang in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Huis Zonder Naam
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Koningklipstraat 5, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Zonder Naam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningklipstraat 5, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc4bf43361ccd23a3b07b7cf4e68b80dd3272829154a8883d61c7b38263c1ce58cfbfc6859da01b4416eedc861346a1929f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 5 Koningklip Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.394667 20.848999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang